G hoe vergelyk die fiets met al die ander padfietse wat jy al in jou lewe gehad het?
Is it that good that it is a keeper?
Nee, total ander fiets. Onthou my vorige padbikes was airheads en voor dit die ou naked bikes Z650 en Z1100.
Ek weet nie of daar by my iets soos 'n keeper is nie

Hoewel ek my 1150 al amper twee jaar het.
Maar sover geniet ek die fiets. Daar was dadelik by my 'n tevrede gevoel.