0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Jup Koop hom man ! My vrind Johan Nicol se altyd dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Quote from: arno on November 28, 2015, 09:22:26 amJup Koop hom man ! My vrind Johan Nicol se altyd dis nooit te laat om n happy childhood te he nie ! Met daai Boxer bedoel jy seker n happy old-age........ OK, ek wag vir Bree-Bennie op die aanval.
Daar is altyd een vis wat byt.......
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !