Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash  (Read 5497 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 8,829
  • Thanked: 222 times
  • DILLIGAF?
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #20 on: December 02, 2015, 03:38:12 pm »
So Subie se topbox sit binne sy T-shirt?
This is not life or death. It is an internet forum.
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #21 on: December 02, 2015, 04:08:22 pm »
Dankie MegaPix vir die lekker storie en mooi foto's .... :thumleft:

Ek is baie spyt ek kon nie saamgaan nie ..... dit is met verlange dat ek na daardie fotos van die kampplek en die lekker paaie kyk.
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,202
  • Thanked: 92 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #22 on: December 02, 2015, 04:11:24 pm »
So Subie se topbox sit binne sy T-shirt?

Wel een goeie ding van die "topbox" dit trek die aandag weg van my tiete af  :patch:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 8,829
  • Thanked: 222 times
  • DILLIGAF?
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #23 on: December 02, 2015, 04:15:12 pm »
So Subie se topbox sit binne sy T-shirt?

Wel een goeie ding van die "topbox" dit trek die aandag weg van my tiete af  :patch:

Gesien Kobus sport 'n lekker stel "man-boobs"......................... :imaposer:
This is not life or death. It is an internet forum.
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #24 on: December 02, 2015, 04:19:15 pm »
So Subie se topbox sit binne sy T-shirt?

Wel een goeie ding van die "topbox" dit trek die aandag weg van my tiete af  :patch:

Gesien Kobus sport 'n lekker stel "man-boobs"......................... :imaposer:

Weereens dis baie kleiner as wat dit was
18kg later lyk ek nie te kak nie
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,980
  • Thanked: 193 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #25 on: December 02, 2015, 04:20:18 pm »
Ek hoor Frank kan WHEELIE... Geen foto, geen bewys.
Ai maar hy trek daai arme Sneeuwitjie deur sy gat lyk my.....sal hom moet aanspreek.  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #26 on: December 02, 2015, 04:21:49 pm »
Ek hoor Frank kan WHEELIE... Geen foto, geen bewys.
Ai maar hy trek daai arme Sneeuwitjie deur sy gat lyk my.....sal hom moet aanspreek.  :imaposer:

Hy het juis gese hy wonder wat jy te se gaan he

Maar daai man weet van ry hoor.  Met daai Anakee 3's het hy blykbaar groot gegaan.  wel daai tyre en rim is moer toe
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,202
  • Thanked: 92 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #27 on: December 02, 2015, 05:02:14 pm »
Ek hoor Frank kan WHEELIE... Geen foto, geen bewys.
Ai maar hy trek daai arme Sneeuwitjie deur sy gat lyk my.....sal hom moet aanspreek.  :imaposer:

Al wat ons van Bushtrotter en Frank gesien het is n stofwolkie en toe niks tot eers laat middag  :spitcoffee:
Die lang wheelie het ons bietjie onkant gevang vir fotos neem maar dit was baie mooi.
Frank het erg gekla oor die bike wat nie wil loop nie. Sien toe hy rev hom n paar keer kwaai en spoeg die
ding n hele boling swart carbon by die exhaust uit en is toe wat hy weg vlieg op die agterwiel.
Frank vertel toe die aand na die longskoonmaak van die bike, trek die bike te lekker. Verduidelik hy as n bike vir lank baie "rustig" gery is bou dit  dan carbon in die motor op of so iets  :peepwall:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #28 on: December 02, 2015, 05:27:11 pm »
Ek hoor Frank kan WHEELIE... Geen foto, geen bewys.
Ai maar hy trek daai arme Sneeuwitjie deur sy gat lyk my.....sal hom moet aanspreek.  :imaposer:

Al wat ons van Bushtrotter en Frank gesien het is n stofwolkie en toe niks tot eers laat middag  :spitcoffee:
Die lang wheelie het ons bietjie onkant gevang vir fotos neem maar dit was baie mooi.
Frank het erg gekla oor die bike wat nie wil loop nie. Sien toe hy rev hom n paar keer kwaai en spoeg die
ding n hele boling swart carbon by die exhaust uit en is toe wat hy weg vlieg op die agterwiel.
Frank vertel toe die aand na die longskoonmaak van die bike, trek die bike te lekker. Verduidelik hy as n bike vir lank baie "rustig" gery is bou dit  dan carbon in die motor op of so iets  :peepwall:
Jy kan as stirrer van die kamp aangewys word, Subie!!! :pot:
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #29 on: December 02, 2015, 05:29:29 pm »
Ek hoor Frank kan WHEELIE... Geen foto, geen bewys.
Ai maar hy trek daai arme Sneeuwitjie deur sy gat lyk my.....sal hom moet aanspreek.  :imaposer:

Woody, jy het gehoor, ons het gesien!!!  Daai S10 staan so hoog soos 'n kameelperd as hy op sy agterwiel loop!  En Frank kyk rond asof hy wild langs die pad soek.......!  Hy was te vinnig vir ons, hoor.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #30 on: December 02, 2015, 05:41:58 pm »
Na MegaPix se fotos gaan ons s'n maar skraal lyk, maar my 2sent se waarde tot die naweek.

Ek het my etenstyd ingewerk om 3 uur te kan wegkom by die werk, en so het Kobus en Subie gereŽl om my by die werk te kom haal en saam met my plaas toe te ry.  Ek was eers bekommerd dat hulle gedink het ek sal dalk nie meer gaan nie, maar later was ek bekommerd ek gaan hulle nie uit die kroeg uitkry nie, want dit was nog more, toe is hulle in Naboom, en jy kan net soveel in Naboom doen!!

Maar toe ek my kollega se arm gedraai kry, is ek 14:30 by die werk weg en na ek vir Stoffies gaan groet het, is ons drie 15:00 uit Naboom weg.  Moet sÍ, dis baie lekkerder om saam te ry as om alleen te ry, en netsowel, want halfpad plaas toe, op paaie wat ek nog nooit gery het nie, begin my gps sulke wilde spronge maak en Subie moet maar elke keer opvang en sÍ, ons moes hier links gedraai het, of ja, reguit aan.

Alles het mooi geloop tot, ja wragtig, 'n skamele 200m van die plaas se hek af, moet Kobus stop om ons te sÍ, dis nog 200m, toe gaan lÍ daai Candy mos in die sand.  Gelukkig nie veel skade nie, maar dit was lagwekkend. :laughing4:
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #31 on: December 02, 2015, 05:50:48 pm »
By die plaas aangekom, vir Bushtrotter en sy seun ontmoet, en was lekker om weer vir Hoendertjie en sy gesin te sien.  Dis altyd so gesellig en hulle doen soveel moeite vir ons.  Dankie julle, dit was weereens lekker gewees.

Die eisbeins was reeds op die kole en verder het ons net lekker om die kampvuur gekuier.

Frank het net na donker daar aangekom en ons het hom gou gehelp tent opslaan.  Ons het nie te laat gaan lÍ nie, maar was trommeldik gevreet aan daai eisbein.  Ek weet nie wie het nog dit reggekry nie, maar Frank het syne opge-eet!
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #32 on: December 02, 2015, 06:29:27 pm »
Die volgende oggend se ryery gaan ek nie oor uitbrei nie, Kobus het reeds als gesÍ.  Net my paar fotos van die 2 jaagduiwels, en van die kuier by Rooiberg se Koekepan.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #33 on: December 02, 2015, 06:32:35 pm »
Fotos van die trippie en van L'Abrie waar ons bier geproe en pizza gehad het.  Gaan weer soontoe saam met Stoffies, het lekker gekuier daar.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #34 on: December 02, 2015, 06:41:44 pm »
Terug by die kamp (plaas), het ons natuurlik eers dors geword en Subie het 2x gaan shower, eers onder warm water en toe onder die koue water, sommer so met klere en al!

My S10 het skaam onder die bome gewag vir sy maatjie wat so verwoed onder hom uitgetrek het die oggend.  Maar sy baas was baie tevrede, was 'n heerlike rustige kuier ry en kuier eet en drink trip, saam great vriende.

Diesel, Michelle se skaduwee het met honger oŽ ons beloer vir die lekker goed in ons borde.  Ek het so fototje van die een kamp se naam geneem toe kom die klank van Bushtrotter en Frank se bikes in die verte aan.  Johan kom ingery en gooi ewe sy gat so kant toe, en Frank baie meer bedees, maar met rede.  Julle het mos die foto van sy bike se agter rim gesien.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #35 on: December 02, 2015, 06:44:57 pm »
Julle het gesien wat ons ge-eet het en na 'n rustige nag, het ek vroegoggend foto of twee geneem voor ons na ontbyt die pad gevat het.

Weereens, Tertius, Michelle en gesin en Kobus, vir 'n nice naweek wat ek geniet het en waarvoor ek weer sal kom, baie dankie.

Groete tot vroeg 2016, dan maak ons weer so.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,980
  • Thanked: 193 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #36 on: December 02, 2015, 07:17:41 pm »
Lyk my ek sal volgende keer maar moet saamkom. Dan staan daar 3 wittes....en ek kan n ogie hou oor Frankie. :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #37 on: December 02, 2015, 07:23:10 pm »
Ek hoor Frank kan WHEELIE... Geen foto, geen bewys.
Ai maar hy trek daai arme Sneeuwitjie deur sy gat lyk my.....sal hom moet aanspreek.  :imaposer:

Woody, jy het gehoor, ons het gesien!!!  Daai S10 staan so hoog soos 'n kameelperd as hy op sy agterwiel loop!  En Frank kyk rond asof hy wild langs die pad soek.......!  Hy was te vinnig vir ons, hoor.

Woody ek stem saam met jou

E het niks gesien.  Hulle jaag mos weg toe ek toilet toe moes gaan
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #38 on: December 02, 2015, 07:35:12 pm »
Lyk my ek sal volgende keer maar moet saamkom. Dan staan daar 3 wittes....en ek kan n ogie hou oor Frankie. :imaposer:
Woody, ek weet nie van jou nie, maar daai 3 wittes sal net 'n baie klein rukkie bymekaar staan, dan is dit net 2. :imaposer: Daai Frankie gaan net  :ricky:
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 

Offline JonW

  • Hilton Hound
  • Global Moderator
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Boss Hoss (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 6,165
  • Thanked: 178 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #39 on: December 02, 2015, 07:37:48 pm »
Nice one guys, awesome pics  :thumleft:
How can I be lost if I've got nowhere to go?