Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash  (Read 5495 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #40 on: December 02, 2015, 07:42:25 pm »
So Subie se topbox sit binne sy T-shirt?

Wel een goeie ding van die "topbox" dit trek die aandag weg van my tiete af  :patch:

Ek sal hulle bliksem as ek ek jy was ..... :imaposer:

Subie , dankie vir jou pics .....  :thumleft:

Duster , dankie vir jou storie en pics .....  :thumleft:
« Last Edit: December 02, 2015, 07:44:09 pm by T Rex »
 
Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #41 on: December 02, 2015, 07:59:07 pm »
So Subie se topbox sit binne sy T-shirt?

Wel een goeie ding van die "topbox" dit trek die aandag weg van my tiete af  :patch:

Ek sal hulle bliksem as ek ek jy was ..... :imaposer:

Subie , dankie vir jou pics .....  :thumleft:

Duster , dankie vir jou storie en pics .....  :thumleft:

Kan Frank en Bushtrotter nou maar ook hulle trippies share?
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 
Offline Frankrzzgp

Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #42 on: December 02, 2015, 08:24:42 pm »
Wel, wat kan ek sÍ? Dit was nou regtig 'n baie lekker trip! Wel my en Bushtrotter se trippie was net so lekker, maar daar was nie rerig tyd vir fotos nie... Saterdag ogend toe ons weg trek na die "mall" toe het ek maar net in geval en die pas gevolg, min wetend ek volg Bushtrotter se pas wat so klein bietjie vinniger as die res was nie... Na daardie bar stop sÍ Bushtrotter vir my, dit lyk nie of hulle vreeslik vÍr gaan ry nie, kom ons gaan vinnig Vaalwater toe dan kry ons hulle later... Nou ja, so het dit gebeur en ons is daar weg... By Vaalwter aangekom het ons gou lunch gehad by big five. Lunch was 'n beef curry wat ek amper doodseker is die kerrie was klaar, want ek het dit nie geproe nie, maar die maag was vol en die keel was nat, so dit was lekker. Opad om terug te gaan kamp toe, vertel hy my dat Orange Swifty net daar by Zinyala is, so ons gaan gou 'n draai daar maak... Net so klein entjie voor Zinyala Lodge kry ek my eerste puncture... Lekker aan die slaap, patches en als lÍ by die kamp, daar staan ons... Ek en Bushtrotter dink so wat gaan die beste wees, gaan ons gou tube in druk of wat gaan ons maak. Hy sÍ hy is seker dat daar by Swifty plugs sal wees en hy is daar weg... Ek kry kans om mooi te dink hoe dom ek is en na so rukkie kom 'n bakkie oor die bult op my afgery en uit spring twee manne, een met ys kou bier en die ander een met patches!!! Hel maar ek is dankbaar vir dit, weereens dankie aan Swifty en Bustrotter vir die hulp, ek skuld julle! Klaar gefix en ons gaan drink so paartjies by die Lodge waar ons heel lekker gekuier het. Dit begin nader aan donker stap en ons besluit om te ry, dit was waar ons nou regtig lekker gecruize het ( Lees Low-flying ). Net so klein ent voor die hek voel ek hoe my wiel lug verloor, maar daar is nog te veel spoed om dadelik te stop, voor my lÍ slote in die pad wat andersins heel ok gewees het, maar die wiel sonder lug kon dit nie hanteer nie en maak 3 lekker smileys op my agter rim... So laaste 30 of so meter het ek maar net by die hek stadig in gery om maar te gaan reg maak. Volgende dag na lekker ete het ons weer pad gevat waar ek, Megapix en Duster saam gery het... En soos wat luck dit sou hÍ kom die een plug uit en ek staan weer met 'n papwiel langs die pad!!! Weereens dankie vir jou Duster en Megapix, ek wardeur julle hulp vreeslik baie, en ja ek skuld julle!

Baie dankie aan almal wat die naweek moontlik gemaak het en saam gekuier het, dit was regtig 'n vrek lekker trip!
 
Offline Frankrzzgp

Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #43 on: December 02, 2015, 08:26:16 pm »
O ja! Nog iets, ek kon maar meer net die storie deel, soos wat ons gery het was daar nie regtig veel kans vir fotos neem nie, ek sal wel die twee of so fotos post wat ek wel geneem het! :imaposer:
 
Offline Frankrzzgp

Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #44 on: December 02, 2015, 08:29:21 pm »
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,197
  • Thanked: 90 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #45 on: December 02, 2015, 08:30:09 pm »
Kobus hier is n pic van die roete wat ek gewoonlik vanaf die den ry (pers) en ons roete die donderdag (rooi )na die plaas toe.
Die sanderige stuk is bietjie verder suid omtrent waar ek die sirkel gemaak het. Ek het nie besef ons het soveel verder noord van die teerpad op die grond geklim nie.
« Last Edit: December 02, 2015, 08:39:15 pm by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #46 on: December 02, 2015, 08:57:15 pm »
So jy ry die Borakolalo pad

Wil nog daaii pad ry, maar as jy se daar is baie sand sal ek dit maar met die KLR moet doen
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 
Offline Bushtrotter

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 228
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #47 on: December 03, 2015, 07:33:39 am »
Dankie vir almal se RR's. Ek laat die skryf werk maar oor aan die geletterde manne ;D

Net n spesiale dankie aan Hoendertjie, sy Hennietjie en kuikens. Julle gasvryheid is is uit die boonste rakke :thumleft:

Aan al die manne; dit was die eerste keer wat ek julle ontmoet het (buiten Subie), en dit was n lekker kuier. Sal weer so moet maak.

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,197
  • Thanked: 90 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #48 on: December 03, 2015, 07:42:54 am »
So jy ry die Borakolalo pad

Wil nog daaii pad ry, maar as jy se daar is baie sand sal ek dit maar met die KLR moet doen

Nee nie baie sand nie net meer sanderig as die paaie wat ons gery het.
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Online Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 8,821
  • Thanked: 221 times
  • DILLIGAF?
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #49 on: December 03, 2015, 09:41:21 am »
Kobus, jy moet maar net hoop dat KiLRoy nie daai "man-boobs" foto sien nie................... :peepwall:

Maar dit lyk of julle lekker gekuier het?
This is not life or death. It is an internet forum.
 
Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #50 on: December 03, 2015, 10:05:11 am »
Kobus, jy moet maar net hoop dat KiLRoy nie daai "man-boobs" foto sien nie................... :peepwall:

Maar dit lyk of julle lekker gekuier het?

DILLIGAF mate
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 
Offline HeeBs

Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #51 on: December 03, 2015, 06:23:48 pm »
Wish I could have made this ride guys but eish, the bank acount - she was broken !
 
Offline Nicobie

Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #52 on: December 03, 2015, 07:14:04 pm »
En toe ek nou nie daar is nie, toe ontaard die trip in 'n gevretery.

Het julle darem die shebeens ook bietjie raakgery?

Is bly hoendertjie se huis se dak is al op, het hulle nou al ingetrek? of is dit die nuwe hoenerhok :ricky:

Sal volgende jaar weer moet saamgaam, al is dit net om orde te handhaaf en smiley's te verhoed.
Each day is a present, don't send it back unopened.
 
Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #53 on: December 03, 2015, 08:24:19 pm »
En toe ek nou nie daar is nie, toe ontaard die trip in 'n gevretery.

Het julle darem die shebeens ook bietjie raakgery?

Is bly hoendertjie se huis se dak is al op, het hulle nou al ingetrek? of is dit die nuwe hoenerhok :ricky:

Sal volgende jaar weer moet saamgaam, al is dit net om orde te handhaaf en smiley's te verhoed.

Ja hulle is al in van voor Kersfees verlede jaar

Jy toe jou graag gevang?
hoeveel wu jy nog leer?

Geen shebeens.  Net die bier proe
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 
Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #54 on: December 04, 2015, 08:00:00 am »
En toe ek nou nie daar is nie, toe ontaard die trip in 'n gevretery.

Het julle darem die shebeens ook bietjie raakgery?

Is bly hoendertjie se huis se dak is al op, het hulle nou al ingetrek? of is dit die nuwe hoenerhok :ricky:

Sal volgende jaar weer moet saamgaam, al is dit net om orde te handhaaf en smiley's te verhoed.

Ons het vir jou en Piet omtrent gemis.  Julle sal definitief volgende keer moet saam.
"Often the test of courage is not to die, but to live!"   (Vittorio Alfieri)
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,197
  • Thanked: 90 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #55 on: December 04, 2015, 08:07:40 am »
En toe ek nou nie daar is nie, toe ontaard die trip in 'n gevretery.

Het julle darem die shebeens ook bietjie raakgery?

Is bly hoendertjie se huis se dak is al op, het hulle nou al ingetrek? of is dit die nuwe hoenerhok :ricky:

Sal volgende jaar weer moet saamgaam, al is dit net om orde te handhaaf en smiley's te verhoed.

Ons het vir jou en Piet omtrent gemis.  Julle sal definitief volgende keer moet saam.

Die klein trippie laat my sit met onrealistiese drome. Ek droom van so n S10 (nie om te gaan opfok op grond nie) maar om lang rustige paaie mee te travel. :)
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #56 on: December 04, 2015, 08:31:11 am »

Jy praat waar Subie.  Daai fiets maak mooi
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,197
  • Thanked: 90 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #57 on: December 04, 2015, 08:48:57 am »
En toe ek nou nie daar is nie, toe ontaard die trip in 'n gevretery.

Het julle darem die shebeens ook bietjie raakgery?

Is bly hoendertjie se huis se dak is al op, het hulle nou al ingetrek? of is dit die nuwe hoenerhok :ricky:

Sal volgende jaar weer moet saamgaam, al is dit net om orde te handhaaf en smiley's te verhoed.

Ons het vir jou en Piet omtrent gemis.  Julle sal definitief volgende keer moet saam.

Die klein trippie laat my sit met onrealistiese drome. Ek droom van so n S10 (nie om te gaan opfok op grond nie) maar om lang rustige paaie mee te travel. :)

Jy praat waar Subie.  Daai fiets maak mooi

Moet darem se ek kyk met nuwe oe na n Vstrom 650. Lyk of hy so lekker stabiel met sy pad tyres op n sanderige grondpad loop. Baie mooi klank ook.
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #58 on: December 04, 2015, 09:35:35 am »
En toe ek nou nie daar is nie, toe ontaard die trip in 'n gevretery.

Het julle darem die shebeens ook bietjie raakgery?

Is bly hoendertjie se huis se dak is al op, het hulle nou al ingetrek? of is dit die nuwe hoenerhok :ricky:

Sal volgende jaar weer moet saamgaam, al is dit net om orde te handhaaf en smiley's te verhoed.

Ons het vir jou en Piet omtrent gemis.  Julle sal definitief volgende keer moet saam.

Die klein trippie laat my sit met onrealistiese drome. Ek droom van so n S10 (nie om te gaan opfok op grond nie) maar om lang rustige paaie mee te travel. :)

Jy praat waar Subie.  Daai fiets maak mooi

Moet darem se ek kyk met nuwe oe na n Vstrom 650. Lyk of hy so lekker stabiel met sy pad tyres op n sanderige grondpad loop. Baie mooi klank ook.

Ek het baie respek vir die V Strom gekry toe Strompie na Die Hel is met syne.  My Anakee 2's wat op is, doen goed op grond en ek was baie tevrede met die bike op ons trippie.
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 
Offline Duster

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,360
  • Thanked: 1 times
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #59 on: December 04, 2015, 11:50:14 am »
En toe ek nou nie daar is nie, toe ontaard die trip in 'n gevretery.

Het julle darem die shebeens ook bietjie raakgery?

Is bly hoendertjie se huis se dak is al op, het hulle nou al ingetrek? of is dit die nuwe hoenerhok :ricky:

Sal volgende jaar weer moet saamgaam, al is dit net om orde te handhaaf en smiley's te verhoed.

Ons het vir jou en Piet omtrent gemis.  Julle sal definitief volgende keer moet saam.

Die klein trippie laat my sit met onrealistiese drome. Ek droom van so n S10 (nie om te gaan opfok op grond nie) maar om lang rustige paaie mee te travel. :)
Subie, jy is reg, want ek het die naweek gesÍ daai bike van jou is ideaal vir sulke trippe soos ons gery het, maar ek het net die S10, en as ek sulke paaie moet ry, moet hy maar sy kant bring.  Maar dis by daai lang toere waar die S10 sy ware kleure wys, teer of grond.  Hy hanteer alles.  Daar het Frankie gewys waartoe hy ook als in staat is, nie dat ek so sal of wil ry nie, maar nietemin.