Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash  (Read 5498 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Frankrzzgp

Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #60 on: December 04, 2015, 02:41:10 pm »
Al wat ek kan sÍ is dat die S10 gebou is as 'n dual sport en hy leef goed op vir daai naam... Fantasties op die pad, gemaklik, sterk, al daai goedjies, en as dit kom by grondpad kan dit 'n lekker hooligan fiets ook wees wat dit kan handle... Soos wat ek die naweek gesÍ het, die bikes is tot baie meer in staat as ons, en daai bietjie punishment op die grondpaaie is maar net wear and tear... EK het nou alhoewel my rim gebuig, maar dit sou dieselfde gewees het al was ek op 'n plastic...

Ry daai deng!!! Hulle is gebou daarvoor! O0
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,202
  • Thanked: 92 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #61 on: December 06, 2015, 04:38:46 pm »
My geliefde het uit die bloute vandag besluit om vir ons Eisbeins te maak. Ek het
vir haar vertel van die fantastiese Eisbeins wat ons op Schoemansrus geeet het. Nou wonder
ek of daar nie n "konneksie" is nie want sy maak omtrent nooit so iets nie.
Dit was lekker/interresant  selfs maar nie naastenby nie. So hoe kommentaar ek nou diplomaties
oor vandag se Eisbein  :eek7:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline T Rex

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #62 on: December 06, 2015, 05:07:35 pm »
My geliefde het uit die bloute vandag besluit om vir ons Eisbeins te maak. Ek het
vir haar vertel van die fantastiese Eisbeins wat ons op Schoemansrus geeet het. Nou wonder
ek of daar nie n "konneksie" is nie want sy maak omtrent nooit so iets nie.
Dit was lekker/interresant  selfs maar nie naastenby nie. So hoe kommentaar ek nou diplomaties
oor vandag se Eisbein  :eek7:

Dit is maklik .... sÍ net ..." dit  is die lekkerste Eisbein wat JY  nog gemaak het" !!
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,202
  • Thanked: 92 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #63 on: December 06, 2015, 06:35:45 pm »
My geliefde het uit die bloute vandag besluit om vir ons Eisbeins te maak. Ek het
vir haar vertel van die fantastiese Eisbeins wat ons op Schoemansrus geeet het. Nou wonder
ek of daar nie n "konneksie" is nie want sy maak omtrent nooit so iets nie.
Dit was lekker/interresant  selfs maar nie naastenby nie. So hoe kommentaar ek nou diplomaties
oor vandag se Eisbein  :eek7:

Dit is maklik .... sÍ net ..." dit  is die lekkerste Eisbein wat JY  nog gemaak het" !!

 :thumleft:
Ja dan lieg ek mos nie  :spitcoffee:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline gwild

  • Senior Member
  • ***
  • Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #64 on: December 06, 2015, 08:52:34 pm »
AWESOMES PICS :thumleft:
 

Offline weskusklong

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,305
  • Thanked: 12 times
  • Happiness comes from inside.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #65 on: December 06, 2015, 08:53:38 pm »
Lekker gekyk en gelees.
Julle manne lyk goed :peepwall: :pot:
 

Online 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,845
  • Thanked: 96 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #66 on: December 07, 2015, 11:56:54 am »
baie dankie vir die deel en al die mooi pics  :thumleft:

 :ricky:


->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Schoemansrus 2 Mountain -- EISBEIN VREET Bash
« Reply #67 on: December 07, 2015, 12:51:45 pm »
Ja Subie

Hoendertjie het homself oortref met daar vark.

Dankie vir almal wat gelees het en die wat ook kommentaar gelos het. 
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom