Hans Ambulans
Puppy
- Joined
- May 6, 2014
- Messages
- 38
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Ek wil graag by die "dogs" hoor....
Wat was jou langste, mees uitputtende rit in 24 uur?
Afstand, plek, terrein ens.
Een ou se 50 km op sand mag dalk meer moeg gemaak het as n ander ou se 1000km op teer.
Wat het JOU klaargemaak? Teer, sand, modder....maak nie saak nie. Laat ons hoor.
Dan speel "pillions" ook natuurlik n rol.
Fotos sal ook great wees!