Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WESKUS WILD DOGS  (Read 8001 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ROMMEL HOND

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: New Zealand
  • Posts: 175
  • Thanked: 10 times
WESKUS WILD DOGS
« on: December 23, 2015, 12:48:02 pm »
Watter Wild dogs bly in die Weskus ,Langebaan,Saldanha,Vredenburg omgewing,dit sal lekker wees om almal te ontmoet.
Miskien moet ons in die nuwejaar 'n braai of 'n social reel.
 

Offline Smittie Weskus

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 312
  • Thanked: 3 times
  • Cool Bananas!!
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #1 on: December 23, 2015, 12:56:51 pm »
Asb. geen BM's nie! :peepwall:
 

Offline ROMMEL HOND

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: New Zealand
  • Posts: 175
  • Thanked: 10 times
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #2 on: December 23, 2015, 01:02:08 pm »
Loop slaan jou karavaan op soos 'n ou man en hou op stront praat.
Jy sal darem seker by die braai wees???
 

Offline Coala

Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #3 on: December 23, 2015, 01:14:20 pm »
hi jislaaik hoe welkom voel n mens nou.
 

Offline pittbull

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 100
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #4 on: December 23, 2015, 01:50:51 pm »
WESFOKKENKUS  :laughing4:
Is jy bang om dood te gaan of is jy te bang om te lewe.
 

Offline Eendstop

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,958
  • Thanked: 165 times
  • Too many fools around
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #5 on: December 23, 2015, 01:51:27 pm »
Asb. geen BM's nie! :peepwall:

Ek's uit :(

El Lobo met sy traaimf darem welkom?
« Last Edit: December 23, 2015, 01:52:21 pm by Eendstop »
Thought so, tough behind a keyboard, but no balls.......
 

Offline Bulletjie

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #6 on: December 23, 2015, 03:58:24 pm »
Smittie, jy gaan die 31ste 'n paar strafdoppe kry by Kleintafelberg agv daai aanmerking!!!!
 

Offline ROMMEL HOND

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: New Zealand
  • Posts: 175
  • Thanked: 10 times
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #7 on: December 23, 2015, 04:19:43 pm »
Coenraad hy gaan 'n pakslae kry en ons gaan dit gee.
3Beemers en 1 Ktm :pot:
 

Offline OrangeRidingH00d

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 405
  • Thanked: 2 times
  • Dynamite comes in small packages :)
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #8 on: December 23, 2015, 06:36:00 pm »
Ons is hier, maar nie seker van ons planne nie. Maar klink baie lekker 
Life is not a destination, but a Journey....
Take the Ride...
 

Offline ROMMEL HOND

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: New Zealand
  • Posts: 175
  • Thanked: 10 times
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #9 on: December 24, 2015, 08:27:52 am »
Ek dink iewers in Januarie as die stof gaan le na nie vakansie (en die suid ooster) dan reel ons iets.
Geseende Kersfees ook vir almal.
 

Offline Smittie Weskus

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 312
  • Thanked: 3 times
  • Cool Bananas!!
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #10 on: December 24, 2015, 10:56:20 am »
Loop slaan jou karavaan op soos 'n ou man en hou op stront praat.
Jy sal darem seker by die braai wees???

Natuurlik sal ek daar wees! Ek sal vir daai 'low class white scum' van Langebaan ook se om te kom, dan is ons darem ook 3 KTM's. :imaposer:

Passop vir julle 2 mannetjies ek laat dat Oom Smittie julle harders dokter!
 

Offline SuperDavexlv750r

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Europe
  • Posts: 1,557
  • Thanked: 13 times
    • My business
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #11 on: December 25, 2015, 02:00:44 pm »
Ek het verhuis vanaf Gauteng en soon in St Helena Baai.

Maar as daar BMW's is ... :peepwall: :pot:
If you don't wings - you will never fly!

Honda XLV 750 R, Suzuki DR 650 R, Honda CBR1100xx (Blackbird), Honda XRV 750 Africa Twin, Suzuki RF 900 R, Yamaha FJ 1100, Honda CBX 1000, Suzuki GT 750, Yamaha DT 125
 

Offline ROMMEL HOND

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: New Zealand
  • Posts: 175
  • Thanked: 10 times
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #12 on: January 06, 2016, 03:06:19 pm »
Okay hier gaan ons,dis 2016 die wind het gaan le en dit is tyd om bymekaar te kom en almal te leer ken.
Het iemand voorstelle van waar en wanneer,ons hou dit informeel drink 'n biertjie en gesels lekker oor hoe 'n nice bike 'n GS is. :pot:
 

Offline OrangeRidingH00d

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 405
  • Thanked: 2 times
  • Dynamite comes in small packages :)
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #13 on: January 06, 2016, 04:23:38 pm »
Hang af hoeveel WD hier is in die Weskus
Life is not a destination, but a Journey....
Take the Ride...
 

Offline ROMMEL HOND

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: New Zealand
  • Posts: 175
  • Thanked: 10 times
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #14 on: January 06, 2016, 04:29:39 pm »
Oranje ,Ek dink tog hier is 'n redelike klomp Dogs aan die Weskus
 

Offline OrangeRidingH00d

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 405
  • Thanked: 2 times
  • Dynamite comes in small packages :)
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #15 on: January 06, 2016, 04:34:10 pm »
Wel weet van n baie lekker kuier huis plek, maar sal eers moet praat en hoor wat manlief en die vriend van ons dink oor om almal daar te kom kuier
Life is not a destination, but a Journey....
Take the Ride...
 

Offline ROMMEL HOND

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: New Zealand
  • Posts: 175
  • Thanked: 10 times
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #16 on: January 06, 2016, 04:41:33 pm »
Reg so,dit klink lekker
 

Offline Coala

Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #17 on: January 07, 2016, 09:43:56 am »
Okay hier gaan ons,dis 2016 die wind het gaan le .......:

lol, nie vandag nie
 

Offline OrangeRidingH00d

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 405
  • Thanked: 2 times
  • Dynamite comes in small packages :)
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #18 on: January 19, 2016, 03:49:33 pm »
Ok Vriend terug gekom, hy se nee dit gaan nie werk by hom nie want hy bou by hom. Gedink aan Opdieknol hier in St Helena baai?  ;D
« Last Edit: January 20, 2016, 10:29:15 am by OrangeRidingH00d »
Life is not a destination, but a Journey....
Take the Ride...
 

Offline weskus

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,390
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #19 on: January 20, 2016, 09:20:12 am »
Hou die afÍre nader aan Veldrift/Elandsbaai, dan kry julle manne ook bietjie ry-tyd en dan kan ons klompie Upper Weskus manne mos join, ek gaan in elk geval hierdie naweek 'n draai ry want my parstyd begin volg week en dan eers weer April tyd vir dit..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..