Ek hoop nie dis Upper "Class" Weskus manne nie,maar almal is welkom,ek het eintlik alweer vergeet van die gedoente.
Ons ry juis vanmiddag na werk gou Paternoster toe vir 'n biertjie op die stoep (Hotel) om ons jaarlikse lang trip te bespreek,so enige iemand wat lus is vir 'n koue ons is daar.
Orange waar is jou BMW ek sien jy is agterop die KTM vanoggend.