Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: WESKUS WILD DOGS  (Read 7992 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Malmoer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 521
  • Thanked: 22 times
  • Either i find a way or I will make one!!
Re:
« Reply #60 on: January 23, 2016, 11:10:04 pm »
Ek kom alleen poepstring het my gedrop. Dis nou vrinne vir jou!

Sent from my B15Q using Tapatalk
Life's journey is not to arrive at the grave safely in a well preserved body, but rather to skid in sideways, totally worn out, shouting "Holy shit...... WHAT A RIDE"!!!!!!!

2011 F800gs (Current)
2007 G650 x challenge (Crashed!!!)
2008 YZ250wr (Sold)
 

Offline pittbull

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 100
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #61 on: January 24, 2016, 07:40:35 pm »
Net so paar foto's van vandag.
Is jy bang om dood te gaan of is jy te bang om te lewe.
 

Offline Bulletjie

  • Puppy
  • *
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12
Re:
« Reply #62 on: January 24, 2016, 07:44:05 pm »
Thanks julle vir 'n baie lekker oggend. Ons moet meer gereeld doen.

Sent from my SM-N910C using Tapatalk
 

Offline pittbull

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 100
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #63 on: January 24, 2016, 10:42:16 pm »
Ja verseker.
Is jy bang om dood te gaan of is jy te bang om te lewe.
 

Offline weskus

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,390
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #64 on: January 25, 2016, 07:12:03 am »
Dankie kÍrels, dit was nie net 'n oggend nie, sommer 19h00 geraak voor ons huis gehaal het..ons maak weer so..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Smittie Weskus

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 312
  • Thanked: 3 times
  • Cool Bananas!!
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #65 on: January 25, 2016, 09:12:47 am »
Ja dankie dit was baie lekker, bietjie baie Bm's gewees  :peepwall: maar tog lekker. :biggrin:

Die sonnetjie het my gepiets daar op die stoep.

Ons maak weer so. :thumleft:
 

Offline pittbull

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 100
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #66 on: January 25, 2016, 05:36:24 pm »
Ja dankie dit was baie lekker, bietjie baie Bm's gewees  :peepwall: maar tog lekker. :biggrin:

Die sonnetjie het my gepiets daar op die stoep.

Ons maak weer so. :thumleft:

My bles is ook bloedrooi  :BangHead:
Is jy bang om dood te gaan of is jy te bang om te lewe.
 

Offline OrangeRidingH00d

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F700GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 405
  • Thanked: 2 times
  • Dynamite comes in small packages :)
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #67 on: January 25, 2016, 05:49:09 pm »
Dit was lekker om almal daar te sien en ons het lekker gekuier, kan net nie almal se name onthou nie, maar volgende keer dan leer ken ons mekaar net weer. Wat van 1 keer n maand bymekaar kom, soos dalk begin van die maand op die eerste Saterdag? :pot:
Life is not a destination, but a Journey....
Take the Ride...
 

Offline TheKid

  • Newbie
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Western Cape
  • Posts: 4
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #68 on: January 25, 2016, 10:20:18 pm »
Hello daar!   Aan julle wat gister oggend saam gery het, ek het n paar kiekies en n video clip op die  Wilddogs se Facebook groep gelaai.   En vir die enigste Jap bike tussen julle, was ek nie te sleg as video maker nie!      ;) ;) ;).    Hoop ons maak gou weer so!   :thumleft:
Stand up, look far ahead in the distance and throttle it out!
 

Offline blinkes

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 775
  • IN VINO VERITAS
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #69 on: January 26, 2016, 09:29:08 am »
Ja dankie dit was baie lekker, bietjie baie Bm's gewees  :peepwall: maar tog lekker. :biggrin:

Die sonnetjie het my gepiets daar op die stoep.

Ons maak weer so. :thumleft:

My bles is ook bloedrooi  :BangHead:

Ja ek dink hulle sou meer geld uit hoedens gemaak het Sondag.
Sent from my Nokia 1610 using the key pad.
 

Offline weskus

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,390
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #70 on: January 26, 2016, 11:47:08 am »
Ja dankie dit was baie lekker, bietjie baie Bm's gewees  :peepwall: maar tog lekker. :biggrin:

Die sonnetjie het my gepiets daar op die stoep.

Ons maak weer so. :thumleft:

My bles is ook bloedrooi  :BangHead:
Jy ook huis gehaal, ons 19h00 eers by huis gekom..


Ja ek dink hulle sou meer geld uit hoedens gemaak het Sondag.
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline blinkes

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 775
  • IN VINO VERITAS
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #71 on: January 26, 2016, 11:54:55 am »
Teen daai tyd toe braai ek al lankal, was so half vyf by die huis, het julle Kaap-om huis toe gery? :peepwall:
Sent from my Nokia 1610 using the key pad.
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #72 on: October 11, 2016, 11:05:21 am »
Ek bly ook nou in Langebaan...

 :peepwall:
Maak soos Dr Phil sÍ: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,482
  • Thanked: 902 times
    • dustriders.co.za
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #73 on: October 11, 2016, 11:07:02 am »
Ek bly ook nou in Langebaan...

 :peepwall:
die arme ander mense in Langebaan >:D
Waar werk jy nou Bus?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #74 on: October 11, 2016, 11:07:45 am »
Op groot Transnet projek te doen met Saldanha hawe
Maak soos Dr Phil sÍ: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline Eendstop

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,958
  • Thanked: 165 times
  • Too many fools around
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #75 on: October 11, 2016, 11:27:51 am »
Ek bly ook nou in Langebaan...

 :peepwall:

 :headbang:
Thought so, tough behind a keyboard, but no balls.......
 

Offline Lommies

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,641
  • Thanked: 43 times
  • aka ArsŤne Lupin
Re: WESKUS WILD DOGS
« Reply #76 on: October 11, 2016, 11:31:33 am »
Op groot Transnet projek te doen met Saldanha hawe

fixed  :thumleft:  :deal:  :imaposer: