Baviaans pitstop!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,677
Reaction score
618
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Ons kamp van die die 27ste laatmiddag 28ste en 29ste in Bruintjieskraal. dan skuif on kamp tot in Doornkloof vir nog 3 dae.

Ons het 'n yskas met koue bier :deal: Wie ry daar deur in daai tyd?

Kom stop vir 'n koue. Hulle sê die wereld gaan warm wees. ;D

Edit: Kyk uit vir die Wit Isuzu CCM nr. Die span wat saamkamp met ons het 'n TD5, so dis dalk makliker om die oliestreep te volg >:D
 
Top