grootrivierpoort trippie via steytlerville 23desember

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tiffie

Race Dog
Joined
Jul 9, 2013
Messages
1,138
Reaction score
0
Location
Jeffreysbay Eastern Cape
Bike
BMW R1200GS
eish manne wat n ride. en gister gesien hoekom n mens ds bikes ry

en soos gerrard te reg gese het daai poort is vir manne wat wil bike ry

nooit het ek gedink dat ek op my ouderdom nog met my gs op so n pad sal ry nie.

daai eerste stuk tot onder onder in die poort van waar jy by die toring ingaan. bliksem

dis klippe, slote afdraandes en opdraandes.

en toe is my laaitie met sy splinternuwe gsa wat hy net eergister gekry het ok by.

maar ons is in een stuk deur sonder moeilikheid.

gevoel naderhand of die arms en bene en die brein n moerse fight met mekaar het.

maar ons het gelag, gesweet,gevloek en lekker gekry.

sal ek dit weer doen- o yes
 

Attachments

  • 20151223_075903.jpg
    20151223_075903.jpg
    67.6 KB · Views: 481
  • 20151223_080049.jpg
    20151223_080049.jpg
    122.7 KB · Views: 492
  • 20151223_055657.jpg
    20151223_055657.jpg
    73.9 KB · Views: 503
  • 20151223_063652.jpg
    20151223_063652.jpg
    121.3 KB · Views: 490
Top