3 Tubbies en Ben

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Keith Barbier

Race Dog
Joined
Oct 18, 2012
Messages
1,362
Reaction score
0
Location
Kirkwood
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Met ons onlangse kuier op Nieu Bethesda het iemand gepraat van ry - Ek en Skaapkop besluit ons is in  :thumleft: ons ry saam met Tubby en Ben Tap.

Daar is nie eintlik beplanning gedoen nie, net een doel en dis om so te ry dat Ben sy fiets Dinsdag op George sal inboek vir 'n diens.

Ek en Skaapkop het vanaf Kirkwood gery en die ander twee manne op Graaff Reinet ontmoet. Ons vat toe die pad in die rigting van Vosburg waar ons besluit het om die eerste aand te oornag.

Die eerste smoke break tussen Graaff Reinet en Murraysburg
 

Attachments

  • SAM_0917.JPG
    SAM_0917.JPG
    94.7 KB · Views: 612
Top