0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Lekker RR deur mooi wereld.Het my laat terugverlang na ons trip in 2012 na die groot reens.Net n vriendelike waarskuwing aan alle WD s:Daai sementdammetjies in die Karoo bars oop soos n vrot eier as jy n bom in hom maak en dan staan skaap sonder water.
Dankie vir die saamry. Lyk of julle vet pret gehad het.