Welcome,
Guest
. Please
Login
or
Register
Welcome to Wild Dog Adventure Riding
"come ride Southern Africa"
Home
Help
Login
Register
Corona: No fake news!!
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=246651.0
Wild Dog Adventure Riding
/
Riding: Plan, Report and Racing
/
Ride Reports
(Moderator:
JonW
) /
3 Tubbies en Ben
Print
Pages:
1
2
3
4
[
5
]
6
7
8
Go Down
Author
Topic: 3 Tubbies en Ben (Read 9416 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #80 on:
December 28, 2015, 07:49:09 pm »
Die is darem pragtige berge - 'n mooi berg reeks
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #81 on:
December 28, 2015, 07:51:01 pm »
Skaapkop het dit TOP toe gemaak sonder dat iets op sy bike breek
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #82 on:
December 28, 2015, 07:51:51 pm »
Nog 'n foto van die pas
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #83 on:
December 28, 2015, 07:54:52 pm »
Ek was darem ook daar
Klomp mense in bakkies maak dit soms moeilik om te ry. Een dames fiets ryer het amper veroorsaak dat Ben Tap 'n moerse ongeluk gehad het. Sy kom van voor af en adverteer haar borste met haar toppie wat mooi oop was
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #84 on:
December 28, 2015, 07:55:53 pm »
Daar was tot toeskouers teen die pad
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #85 on:
December 28, 2015, 07:58:02 pm »
Kobus se Gat aan die anderkant van die pas. Tubby was hoogs ontsteld omdat die plek se bier nie yskoud was nie
Hul krag word van sonkrag voorsien
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #86 on:
December 29, 2015, 05:19:19 am »
Ons draai toe weg op die Kruisrivier pad in Calitzdorp se rigting
Hier soek ons nog 'n swemplek om af te koel maar kry nie 'n geskikte plek nie
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #87 on:
December 29, 2015, 05:21:37 am »
Ben Tap en Skaapkop
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #88 on:
December 29, 2015, 05:24:32 am »
Bikers soek die tyd van die jaar altyd 'n plek met koelte uit. Die haak van my een boot het losgekom en ek kry toe gom by die "china" en gom hom vas. Goed gewerk tot by die huis
Op Calitzdorp
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #89 on:
December 29, 2015, 05:26:00 am »
Hier word natuurlik verversings geniet om die stof af te spoel
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #90 on:
December 29, 2015, 05:27:20 am »
Iets kleins ingepak
«
Last Edit: December 29, 2015, 05:28:02 am by 4 Kays
»
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #91 on:
December 29, 2015, 05:31:02 am »
Ons is toe later uit na Koedoeskloof toe want ons wou daar oornag. Ons het met ons aankoms gesien daar is ander bikers ook en natuurlik die bliksem met die KTM ook wat ons met stof toegegooi het voor Swartberg Pas
Skaapkop is 'n yster op enige trippie - hy laat mens baie lag. Hier staan sy "kiddies" tent met sy opblaas matras - net jammer die matras is 10cm te lank vir sy tentjie
«
Last Edit: December 29, 2015, 05:33:36 am by 4 Kays
»
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #92 on:
December 29, 2015, 05:34:47 am »
Ons ander normale tente word ook opgeslaan
Skaapkop s'n is die een op die linker kant
«
Last Edit: December 29, 2015, 05:52:19 am by 4 Kays
»
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #93 on:
December 29, 2015, 05:42:11 am »
Ons kom by Koedoeskloof aan en sien daar is ander bikers en nogal die bliksem op die KTM
. Ons word aanmekaar voorgestel en een man vra kwaai verskonong oor die voorval voor Swartberg Pas. Ek noem toe dis ok
want Skaapkop het heel agter gery, dan ek, dan Tubby en toe Ben Tap voor. Na 'n paar voggies toe seg die man van die KTM dis was van agter 'n Tubby. dan nog 'n Tubby, nog 'n Tubby en toe Ben voor
en dis hoe ons trippie sy naam gekry het
Bud500 dit was lekker om vir jou en die pelle te ontmoet. Jy mag maar die KTM ry
«
Last Edit: December 29, 2015, 05:56:52 am by 4 Kays
»
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #94 on:
December 29, 2015, 05:44:34 am »
Die klomp pelle het voor die tyd gereel om mekaar op Koedoeskloof te kry
Hier sit Schalk, Bud500,Skaapkop, Bazinga en PietSkiet om die braaivleis vuur
«
Last Edit: December 29, 2015, 05:57:25 am by 4 Kays
»
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #95 on:
December 29, 2015, 05:48:24 am »
'n Roker soos ek moet altyd voorraad hou
die keer het ek 'n fout gemaak. Dwerg, lekker om jou te ontmoet en dankie vir die skywe
Die manne het lag-lag 10 sakke hout hier uitgebrand
Dwerg, Skaapkop, Bazinga en PietSkiet
«
Last Edit: December 29, 2015, 05:57:58 am by 4 Kays
»
Logged
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #96 on:
December 29, 2015, 05:51:12 am »
Veldtie, dankie vir jul gasvryheid en lekker kuier. Ons sal weer daar 'n draai maak
Veldtie se berugte lekker kos
Logged
elandsrider
Race Dog
Bike: BMW F650GS / Dakar
Location: Eastern Cape
Posts: 1,318
Thanked: 46 times
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #97 on:
December 29, 2015, 05:57:20 am »
Nice ride along
Logged
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
ALLEN I
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Gauteng
Posts: 1,999
Thanked: 22 times
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #98 on:
December 29, 2015, 10:44:47 am »
nice ride thanks for the share.
Logged
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
4 Kays
Race Dog
Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
Location: Eastern Cape
Posts: 1,362
Thanked: 12 times
Live your life - you only have one to live !!
Re: 3 Tubbies en Ben
«
Reply #99 on:
December 31, 2015, 05:03:46 am »
Na 'n nag van baie harde hout saag
is almal die volgende oggend vroeg op. Party mense
moes voor 6 die oggend al 'n regmakertjie vat.
Ons het mos nie beplanning gedoen nie en ons eindpunt vir die aand is Gansbaai
Hier is ons voor Ronnie's Sex Shop - jammer die was nog toe
Logged
Print
Pages:
1
2
3
4
[
5
]
6
7
8
Go Up
There was an error while thanking
Thanking...