Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Malgas dagrit  (Read 467 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dual

Malgas dagrit
« on: December 27, 2015, 08:37:12 am »
Klomp fietse bymekaargemaak en die dag uitgery Malgas toe
Hermanus, eerste groep bymekaar



Stanford, alles nog reg met almal



Napier



Bredasdorp Wimpy, 2 Yamaha's, 2 BMW's, 2 Honda's en 4 KLR's



Passasier



Op die stofpad



Bene rek



Windpomp



Topboks a-la Coolbox



Kameraman moet hardloop



Malgas Hotel, kuier op die stoep



Die verrassing was groot toe hy die totale rekening kry



Malagas Hotel, lekker kuierplek



Laaste handgedrewe pont





Witsand toe







En toe weer oor die pont, huis-toe