*2 Jan 2016* Zuurberg R400

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tiffie

Race Dog
Joined
Jul 9, 2013
Messages
1,138
Reaction score
0
Location
Jeffreysbay Eastern Cape
Bike
BMW R1200GS
Zuurberg done an dusted.

Wat n nice ride was dit.

Gehoop daar was n paar xtra manne wat ok die pret en plesier kon beleef.

Na baie mooipraat en dreig en onderhandel het turd ook saamgegaan. en nou het hy gesien ons is darem nie so erg as wat almal se nie. :imaposer:

Manic was weer op sy stukke ,soos gewoonlik.

Elandsrider nou wat kan ek se. Jy is n baie stil ordentlike outjie. Hehe. Maar ek dink as jy kans kry gaan jy ok lekker stout wees.  :pot:

Maar n voorreg om jou saam te gehad het.

Laban ons eie Hollywood legende was lekker om jou weer te sien. :thumleft:  Jy en jou silvo.  Daai hond met sy brille was gebore om saam jou en jou sidekar baie km's te ry. wat n wonderlike voorreg. Doe so voort.

Sal bietjie later pics post.

Drol en elandsrider het nogal baie pics geneem.

 

Attachments

  • ktm fix voor die ride.jpg
    ktm fix voor die ride.jpg
    191.2 KB · Views: 269
  • 20160102_092312.jpg
    20160102_092312.jpg
    201.4 KB · Views: 272
Top