Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Solo om Marekele  (Read 4525 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Solo om Marekele
« Reply #20 on: January 06, 2016, 04:07:03 pm »
Thanx almal  :thumright:
Dink Alwyn sal ook die gps roete het van sy trip. Meeste van die paaie het maar min sand op en kan n mens die diksand paaie vermy in die area.
Sal die roete post, maar al die baie om Marekele is maar sanderig. Om die sand paie te vermy gaan n mens die experience verloor...
Mooi Alwyn
Hoe lank het dit die GSA geneem om die 100 000km te bereik?
Het die Military Feul Tanker in 2013 Julie gekry, met net onder die 16K Km....

Het maar net gedink aan die ouens wat nog bietjie onseker voel met sand om eers met ietwat ligter sand paaie te begin maar nog steeds die area te kan gaan verken. So baie ouens vermy n area oor hulle glo
alles is net sand. Vir die ouens wat al hulle sandskoene het se ek laat waai ouens julle sal nie spyt wees nie.

Wat jy eintlik se is waar... n mens moet gaan oefen. Gemaklik raak, Moet nie verkeerd verstaan nie, soms vang die sand my uit, scenery watching, dan shit ek in my broek! Maar die default setting, gelukkig is om die oor te draai. . . . .

As daar belang stelling is, ken n paar plekkies met sand Cullinan toe, so kan lekker gaan oefen en dan is daar n ''escape route''.Gaan gepaart gaan met n lekker ry roete met beautiful scenery en letterlik gravel highways...

Se net dan gaan skuur ons gat!
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,539
  • Thanked: 378 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Solo om Marekele
« Reply #21 on: January 06, 2016, 04:09:17 pm »
Het die Military Feul Tanker in 2013 Julie gekry, met net onder die 16K Km....

Liewer Donner - slaap jy nie???   :o  :o  :o

Volgens die RR's is daai bike ookal op baie erg roetes gewees. Harde kilo's  :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 

Offline ClimbingTurtle

  • Forum Vendor
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,892
  • Thanked: 535 times
  • Give It Horns - Save Our Rhino's
    • Majita Tool Supplies
Re: Solo om Marekele
« Reply #22 on: January 06, 2016, 04:14:59 pm »
Thanx almal  :thumright:
Dink Alwyn sal ook die gps roete het van sy trip. Meeste van die paaie het maar min sand op en kan n mens die diksand paaie vermy in die area.
Sal die roete post, maar al die baie om Marekele is maar sanderig. Om die sand paie te vermy gaan n mens die experience verloor...
Mooi Alwyn
Hoe lank het dit die GSA geneem om die 100 000km te bereik?
Het die Military Feul Tanker in 2013 Julie gekry, met net onder die 16K Km....

Het maar net gedink aan die ouens wat nog bietjie onseker voel met sand om eers met ietwat ligter sand paaie te begin maar nog steeds die area te kan gaan verken. So baie ouens vermy n area oor hulle glo
alles is net sand. Vir die ouens wat al hulle sandskoene het se ek laat waai ouens julle sal nie spyt wees nie.

Wat jy eintlik se is waar... n mens moet gaan oefen. Gemaklik raak, Moet nie verkeerd verstaan nie, soms vang die sand my uit, scenery watching, dan shit ek in my broek! Maar die default setting, gelukkig is om die oor te draai. . . . .

As daar belang stelling is, ken n paar plekkies met sand Cullinan toe, so kan lekker gaan oefen en dan is daar n ''escape route''.Gaan gepaart gaan met n lekker ry roete met beautiful scenery en letterlik gravel highways...

Se net dan gaan skuur ons gat!


Ek sal saam ry - om die oog in te kry, en die kop.....

Toe ek laas sand gery het verleede jaar, donner ek neer teen about 15km/h, miskien stadiger, breek my hand - nou het ek 'n Lekker staal plate en 7 skroefikies vir daai moelikheid - en die vrou was nie moerse beindrik....  :biggrin: :biggrin:
www.majita.co.za - we sell tools!

"And if I knew I was going to be this thirsty, I would have drunk more last night"

2010 R1200GS Adventure SOLD - 2007 BMW G650x  - 2001 F650GS Dak SOLD - 1981 XT500 - 1980 XT500 - Gone to Mud Island for a better life with Roadcat the Lordly, Keeper of the Mead...!
 

Offline Malibu

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Matchless (all models)
    Location: Europe
  • Posts: 11,131
  • Thanked: 60 times
  • Just a girl on a bike!
Re: Solo om Marekele
« Reply #23 on: January 06, 2016, 04:28:35 pm »
Too nice Alwyn! ;D
They call me Judy or Judes...

You need chaos in your soul to birth a shining star!
 

Online Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 22,642
  • Thanked: 1395 times
Re: Solo om Marekele
« Reply #24 on: January 06, 2016, 08:51:06 pm »
Baie nice Alwyn!
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline FATO

Re: Solo om Marekele
« Reply #25 on: January 06, 2016, 09:04:59 pm »
Lekker Alwyn. Bly jy hou die oog in. Sal help as ons weer panne toe gaan.😃
Ex-Africa semper aliquid novi!
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Solo om Marekele
« Reply #26 on: January 07, 2016, 10:10:42 am »
Ek sal saam ry - om die oog in te kry, en die kop.....
Toe ek laas sand gery het verleede jaar, donner ek neer teen about 15km/h, miskien stadiger, breek my hand - nou het ek 'n Lekker staal plate en 7 skroefikies vir daai moelikheid - en die vrou was nie moerse beindrik....  :biggrin: :biggrin:

Ons sal dit stadig vat... en rustig in dit in ease...  :thumright:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Solo om Marekele
« Reply #27 on: January 07, 2016, 10:13:00 am »
Lekker Alwyn. Bly jy hou die oog in. Sal help as ons weer panne toe gaan.😃

 :laughing4: :laughing4: ja jy het laas my fiets opgetel, en gedink daar moet personlike groei wees!  :peepwall: :pot:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Solo om Marekele
« Reply #28 on: January 07, 2016, 10:14:30 am »
middag, is daar iewers 'n kaart met waypoints of iets?

Yam die roete wat ek toe min of meer gedoen het is die rooie

Die gbd ook aangeheg
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline ClimbingTurtle

  • Forum Vendor
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,892
  • Thanked: 535 times
  • Give It Horns - Save Our Rhino's
    • Majita Tool Supplies
Re: Solo om Marekele
« Reply #29 on: January 07, 2016, 02:11:43 pm »
Ek sal saam ry - om die oog in te kry, en die kop.....
Toe ek laas sand gery het verleede jaar, donner ek neer teen about 15km/h, miskien stadiger, breek my hand - nou het ek 'n Lekker staal plate en 7 skroefikies vir daai moelikheid - en die vrou was nie moerse beindrik....  :biggrin: :biggrin:

Ons sal dit stadig vat... en rustig in dit in ease...  :thumright:

OK - I'm in - waneer en waar.....?  8)
www.majita.co.za - we sell tools!

"And if I knew I was going to be this thirsty, I would have drunk more last night"

2010 R1200GS Adventure SOLD - 2007 BMW G650x  - 2001 F650GS Dak SOLD - 1981 XT500 - 1980 XT500 - Gone to Mud Island for a better life with Roadcat the Lordly, Keeper of the Mead...!
 

Offline Danny_30

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: Solo om Marekele
« Reply #30 on: January 28, 2016, 10:11:00 pm »
Baie nice Alwyn.

My sand ry is glad nie so hot nie. Maar ek kon nog altyd redelik manage. Sal graag n leermeester op die Cullinan roete wil spreek...

Lekker RR.

Groete