Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Come on don't be shy show us your twat suite  (Read 68149 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,008
  • Thanked: 153 times
Re: Come on don't be shy show us your twat suite
« Reply #200 on: April 01, 2018, 06:07:46 am »
Ek hoop nie daai Ranger is joune nie.
Het jou altyd gesien as n mens met smaak en styl.

 :spitcoffee:

Dis die eerste keer wat ek dit hoor  :lol8:

Maar nee nie my ranger nie, ek het ‘n Suzuki

Dan het jy verseker goeie smaak.

Hier by ons is standaard Rangers skaarser as hoerskoolmeisies wat maagde is.

Die munisipaliteit het n voltydse span straatveërs aangestel om al die plastiekgoeters op te tel wat van die Rangers afval.

Ranger eienaars besit meer tupperware as hul vrouens.

Een van die mans in ons kerk ry n standaard Ranger. Laas Sondag was daar n spesiale kollekte gehou vir hom vir n bonnet spoiler en mags.

Ok, en gaan nou ophou.
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,070
  • Thanked: 171 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Come on don't be shy show us your twat suite
« Reply #201 on: April 01, 2018, 07:35:50 am »
Ek hoop nie daai Ranger is joune nie.
Het jou altyd gesien as n mens met smaak en styl.

 :spitcoffee:

Dis die eerste keer wat ek dit hoor  :lol8:

Maar nee nie my ranger nie, ek het ‘n Suzuki
Die Ranger eienaar is 'n groot BMW aanhanger...


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE