Beste plek om "action cam" op helmet/bike te mount.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,509
Reaction score
112
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Die Jakkals het vir sy verjaarsdag 'n action cam gekry by Nadine, 'n Ghost Drift S.

Ek is maar dom met die goed maar het al baie gesien party mount die cam's bo op hulle helmets en ander aan die kant, so hoekom en waarom mount almal op verskilende plekke, waar is die beste plek en hoekom in jou opinie.

Neem ook in ag dat ek 'n Arai Tour X helmet het wat reeds 'n Sena intercom aan die linker kant op het.

Bo, links/regs aan die kant van die helmet, laat weet asb want as die mount eers geplak is is hy geplak.

Gee ook asb idee's van nice plekke op die bike self om te mount.

Die Jakkals wag in spaning op raad en voorstelle.  :biggrin:
 
Top