Steyn Roode in ernstige bike ongeluk

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Straddle

Race Dog
Joined
Jan 7, 2013
Messages
759
Reaction score
0
Bike
KTM 1290 Adventure R
Steyn Roode (Guns and Roses) Mcc en sy vrou Adele Roode was vroeer vandag in n ernstige motorfietsongeluk oppad Worcester toe. Steyn is buite gevaar maar Adele het bloeding op die brein en word vanaand geopereer. Kom ons WD bid saam dat hulle altwee ten volle herstel en herenig sal word met hul kinders.
 
Top