Ordered two new front discs from KTM for the SMT.
R9400.
Thats excluding the pads, only discs.

Wats fout met die oues?
Weet jou vrou hiervan? 
Ja sy weet en nee sy weet ook nie. Beter so

Brieke voor het, wat voel soos discs wat gebuig is. Hy vat los vat los vat los kwaai, en dit word al hoe erger hoe stadiger jy ry.
Hy gee jou feedback deur die lever ook, lever hop in jou hand.
Nuwe tyres laat opsit, dis nie dit nie.
Discs laat toets, nie gebuig nie. Loop reguit soos nuwes.
Pads laat check dis nie dit nie.
Al die brake fluid laat vervang, ook nie dit nie.
Toe meet ons die dikte vd discs reg in die rondte. As ek reg kan onthou size hy 5.2mm, en dan eweskielik 4 vingers breed word hy 4.6mm. Altwee kante. So dis soos twee flatspots altwee kante, reg oormekaar op die discs

Weet nou nog nie hoe dit gebeur nie, maar anyway.....