Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 690 Harder Egine Na Diens.  (Read 765 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
690 Harder Egine Na Diens.
« on: January 22, 2016, 01:58:40 pm »
Goeie dag manne.

Ek het in die week my 690 n goeie diens gegee.  Olie, Filters, Screens ens.  Ek het na die diens n draai met die bike gan ry en ek weet nie of ek myself verbeel nie, maar dit klink vir my of die valves harder is.  Die motor het so n halwe rasper gelyd aan hom.

Al wat ek anders gedoen het op die diens, was dat ek n anders olie gebruik het.  Ek bly baie ver van KTM af en ek sukkel om Motorex of Motul aan die hande te kry.  N engineering maatskappy naby my verkoop Elf motorfiets produkte.  Ek het my huiswerk gedoen en dis n bitter goeie olie.

Ek het Elf Moto 4 Race 10W 60 gebruik wat volgens hulle website die regte olie is vir die 690.

Miskien verbeel ek my of kan dit die olie wees.

Enige raad of hulp sal baie wardeer word...Lekker naweek vir almal.
Enjoy The Freedom...
 

Offline Sputnik080

Re: 690 Harder Egine Na Diens.
« Reply #1 on: January 22, 2016, 02:35:04 pm »
Ek is geen kenner/expert nie, maar ek glo dit kan die olie wees.
Ek het al self gehoor/gevoel wat verskillende olies doen aan 'n motor.
History:
1) 2008 Vuka XT125 (sold)     2) 2013 Motomia Java 170 (sold)     3) 2000 Honda XRV750 Africa Twin (sold)     4) 1994 Honda CBR600 F2 (sold)     5) 2004 Honda XL650V Transalp (sold)     6) 2004 BMW R1200GS (current)
 

Offline pietas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,231
  • Thanked: 24 times
  • Gryskop seuntjie
Re: 690 Harder Egine Na Diens.
« Reply #2 on: January 22, 2016, 04:03:31 pm »
Het jy genoeg olie in gegooi?
Groot berge en lang grond paaie
 

Offline Bill the Bong

  • CRF450X for the win
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,441
  • Thanked: 140 times
Re: 690 Harder Egine Na Diens.
« Reply #3 on: January 22, 2016, 06:04:12 pm »
Vat n lang skroewedraaier (of natuurlik n mechanic stethoscope as jy die regte ding het) druk die punt teen die valve cover met die handvatsel teen jou oor.  Luister of jy n skuur geluid hoor.Die rocker arm bearing gee bietjie waarskuwing voor hulle ingee.
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: 690 Harder Egine Na Diens.
« Reply #4 on: January 25, 2016, 10:40:55 am »
Olie level is reg en die motor klink goed as hy staan en idle.  Dis net as ek ry dat ek die rasper gelyd hoor.  Sal hom maar ry en luister wat hy maak.
Enjoy The Freedom...
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,470
  • Thanked: 380 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: 690 Harder Egine Na Diens.
« Reply #5 on: January 26, 2016, 03:46:43 pm »
Air filter mooi vas op airbox ? Dalk suig hy meer lug en dis wat jy hoor ?
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: 690 Harder Egine Na Diens.
« Reply #6 on: January 26, 2016, 07:32:19 pm »
Ek sal n bietjie gan kyk...dankie st.
Enjoy The Freedom...