Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 7400Km Deur SA, kyk hoe lekker mors ons die kinders se erfgeld.  (Read 20346 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mariusm

  • Newbie
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9
Re: 7400Km Deur SA, kyk hoe lekker mors ons die kinders se erfgeld.
« Reply #120 on: February 07, 2016, 11:56:50 am »
Hel ek is nou so lus vir ry, pick sommer 'n fight met die vrou en ry kafee toe, ... en kom eers oor 2 weke terug...

Dit was nou lekker lees, baie dankie!
Bly julle het dit geniet en dat julle weer veilig tuis is.
If life throws you a curf, RIDE IT!

Previous bikes:
Honda VFR400, Ducati 748, Honda CBR 1000 RR, BMW R 1200 GSA (AC) , 800 GSA, BMW R1200 GSA (LC)
 

Offline weskusklong

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,460
  • Thanked: 30 times
  • Happiness comes from inside.
Re: 7400Km Deur SA, kyk hoe lekker mors ons die kinders se erfgeld.
« Reply #121 on: March 01, 2016, 08:01:58 pm »
Dit was nou inderdaad ń lees soos min,op gekwyl so tussen al die kos deur :ricky:
Was aangenaam om julle te ontmoet daar in Velddrif,ek het ook na daai adres waar julle sou bly gekyk,dit het gewys dat dit net om die draai van my was,wat ń draai.
Ek gaan Junie weer ń draai daar in jou węreld kom maak.
 

Offline JJ259

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 199
  • Thanked: 7 times
Re: 7400Km Deur SA, kyk hoe lekker mors ons die kinders se erfgeld.
« Reply #122 on: March 02, 2016, 12:29:06 pm »
Ai nou is ek darm lus vir ry, kan net nie verstaan hoekom ek nou skielik so flippen honger is nie!!!!
Dankie vir die deel.
The only impossible journey is the one you never begin !!
 

Offline Man from Nam

Re: 7400Km Deur SA, kyk hoe lekker mors ons die kinders se erfgeld.
« Reply #123 on: March 02, 2016, 01:02:23 pm »
Dankie Weskusklong en JJ259
Stan laat weet as jy hierheen kom dan reel ons iets :thumleft:
Life is great LIVE IT!!