Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Will there be another Tankwa Bike Burn  (Read 2747 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,585
  • Thanked: 267 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #20 on: March 03, 2016, 01:59:46 pm »
 :sip:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 

Offline hayleyscomet

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,912
  • Thanked: 7 times
  • Always Keen to Ride
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #21 on: March 04, 2016, 03:01:02 pm »

Very expensive event

Actually seems like a ripoff

My opinion
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,591
  • Thanked: 58 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #22 on: March 05, 2016, 07:30:04 am »

Very expensive event

Actually seems like a ripoff

My opinion
Goedkoop is n relatiewe terme .....mens moet kyk wat jy vir daai kostes kry. ( Base koste van R1350 )

Wat kry mens?
Kos, orkes en Alfie...

Hierdie event verbaas my en is n groot aanduiding dat daar een moerse fout is met WD events.

Ek was nog nie by n Bikeburn nie, maar apparently kry jy kos en daar is n band, organised rides met n dokter of twee en Alfie kom smeer n agter tyre of twee se rubber af. Hierdie mense moet alles aanry, Alfie moet vlieg van JHB af ens. Hierdie event is obviously geprys met Ů wins, want dit is n BESIGHEID.

MAAR: Laas jaar was daar baie mense ten spyte dat sommiges dink dis duur. Infact, daar was baie meer mense as met n average WD event wat 5 keer goedkoper is. Wds het 17000 members en dis net die EC Bash wat lekker nommers trek, vir 200 om die NatBash by te woon is amper n skande as jy reken dat daar 17000 members is.

Daar is weer deur een of 2 manne gevra ek moet n VP ride reel vanjaar, maar hoekom al die gratis moeite en MIN mense woon dit by en moan dan nog oor die prys.

…n moenie my vertel: Die verbruiker is onder druk nie, die Bikeburn is n bewys daarvan dat daar wel speelgeld erens rondle.

Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,860
  • Thanked: 1580 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #23 on: March 05, 2016, 07:41:39 am »
Himksding, miskien is die deursnee WD meer van n individualis as wat ons dink?

Ivm die Bikeburn, hoe bring Alfie enige waarde na so n event? Dis soos ouens wat baie geld betaal om saam met Boorman te ry???
Hy is n legend, maar as hy nie jou persoonlike pel is nie, is dit n bietjie vreemd om vir n bedrag geld saam met die man te kuier?

As jy wil ouens sien bande brand, gaan Buffalo toe.

Dis uiteindelik n persoonlike besluit, as jy wil duur betaal om saam met n bekende uit te hang, dan gaan jy dit doen.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,948
  • Thanked: 152 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #24 on: March 05, 2016, 08:58:18 am »
Hinksie, ek dink die is die naaste aan 'n bike rally vir enduros wat mens kan kry.

Daar is seker 'n mark daarvoor.

Dalk is die deursnit groot bike ryers nie so hardcore soos hulle eie gedagtes dit wil hÍ nie.

Dis vir baie te harde trip verneukpan toe en vir ander 'n awesome avontuur

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,697
  • Thanked: 205 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #25 on: March 05, 2016, 09:48:23 am »
As jy dink dis te duur of nie goeie waarde vir geld nie, dan is jy nie die tipe persoon/klient wat hul teiken-mark is nie.  :deal:

Dis 'n eksklusiewe event by 'n eksklusiewe adres.  Daar is mense wat bereid is om (meer) te betaal vir so iets
en sien waarde daarin.
Laat die vrye mark bepaal of dit die moeite werd is.  


Dis nie nodig om dit te beoordeel of veroordeel nie.  :dousing:
Gun mense die vryheid van keuse.



PS:  Ek gaan nie Bikeburn toe nie  ;)




« Last Edit: March 05, 2016, 09:50:45 am by Operator »
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,860
  • Thanked: 1580 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #26 on: March 05, 2016, 11:06:34 am »
As jy dit sien as te duur, dan gaan jy nie, en jy is vry om te se dat jy glo dit is te duur. Jy hoef nie te lieg en se jy het n tandartsafspraak daai aweek nie, jy mag maar jou opinie lug.

Ek het gereageer op Hinksie wat die hele WD groep uitkak omdat hulle so swak bash ondersteun, en meen Bikeburn is te duur.

Die "eksklusiewe adres" kan jy enige tyd van die jaar op jou eie gaan verken.

OK, Alfie gaan nie dan daar wees nie. :'(
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,697
  • Thanked: 205 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #27 on: March 05, 2016, 11:30:39 am »
Ek het gereageer op Hinksie wat die hele WD groep uitkak omdat hulle so swak bash ondersteun

Dit is nogal 'n probleem en verdien sy eie topic van bespreking.
 

Offline Chairman Meow

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,467
  • Thanked: 35 times
  • Obey the Kitty
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #28 on: March 05, 2016, 02:26:21 pm »
Ek was effens huiwerig om aan hierdie debat deel te neem na Heimer & Haleyscomet se kort af opinies...ons weet mos hoe die spervuur kan raak hier op die forum.
...maar debat is gesond...so hier is my skaamele opinie.

Ek was by die laaste Cabc wat Hennie destyds gereel het ...iewers buite Calitzdorp as ek reg onthou.  As ek my kop mooi krap onthou ek dit was in 2011 en ongeveer R850 gekos vir die selfkamp opsie.
Daarvoor was daar 2 x aandete's , 2 x ontbyte en "snackpack" vir die outrides.  Outrides was uitgesit ( dus recce's was gedoen) ...die skills challenge het n digger gehad wat die baan uit gele het..daar was ER ambulans op bystand...en natuurlik n event shirt. - n "Ware" tipe DS "rally".
Vir die tipe event ( waarvan...face it....nie om elke hoek van die jaar gebeur nie) het ek gedink dis baie billik...indien amper meer  gegrens aan n bargain.

Die laaste 6 jaar soos julle dalk weet reel ek die Airhead gatherings. Ek het al my fair blows deur die jare gevat deur die eklusiwiteit van die byeenkoms te probeer behou deur slegs die spesifieke modele toe te laat. Dit het ook vanself gely dat ons jaarliks n goeie intieme getal in die ontrek van 40 is. (wat baie is as jy die ouderdom fiets wat nog aktief gebruik word in ag neem) ...............nou die crux van my storie....

- Om n sekere standaard van event te hou - kos geld en moeite. Waar ek nie bane uitle en outrides beplan nie...is daar al oor die jare n standaard van gerief gehandaf waarvoor die meeste hopenlik voel is goeie waarde vir geld...en gelukking is om te betaal. - Wat kry ek daaruit-  Die kans om die land te verken...om met eienaars wat  al vriende geraak het saam te kuier viur twee dae en n minimale markup om my eie koste te dek. ...die van die redes word oorweldigund deur pure passie gevul. - Bottom line: Ek bly om is sub 50 elke jaar, kan net imagine wat dit vat om 'bash' en 'Burn' getalle te moet reel.

BikeBurn-  Soos ek verstaan deur die wat vroeer jare daar was. So "onder die radar" soos die event is...of ten minste voel as mens die advertensies probeer soek, trek n groep van 300+

2 x ete's ( en onderntlike maaltye ) 2 x ontbyte....outrides snack pack",  2 aande se live music....n baan vir plastics  en outrides roetes,  volle ambulans/medics bystand.., en ja seker die Alfie ding. - Ek dink eerlikwaar nie dis n "drink n koeldrank saam met Charlie & Ewan" ding nie...- Dalk is hy net daar omdat dit een van die min ( indien nie enigste) actual DS weekend is saam met sy eie Ktm Fest.- Either way...definitief nie die trekpleister vir my nie. Nou bobop , waar van alle plekke?...Ons Magtige Tankwa-...n amazing plek van wonder en droom paaie & roetes.  Dis ver vir sommiges ...dis afgelee....dit kos tyd en moeite om n event te kan reel vir daai nommers  en al die bogenoemde te kan aanbied- So op die basis prys van selfkamp vir R1350.....komaan....waaroor gaan hierdie argument nou regtig.

Buiten my eie event is ek net so opgewonde oor die een....as dit is soos die destydse Cabc's....dalk nog beter.........kan ek aan baie kakker plekke dink waar ek daai bedraggie sal kan mors.  :-\


Dit kan mos nie vergelyk word met n selfsorg (feitlik alles) Bash - wat n meer kuier as ry - event is  van R190. ...dis mos obvious.

So aan almal wat die tyd vat om hierdie tipe events te reel- Cheers! :headbang: :occasion14:... dit is soos daglig daar moet passie voor wins kom om die goed te reel..waar iemand n geldjie wil bysit..great.
Jou mark sal bepaal of dit te duur is en self besluit. Wat belangrik is dat hulle gereel word vir wat okal redes...' owners groups'  , 'provincial bashes',  'bike burns', ' n My bike is geel party'...dit maak nie eintlik saak nie.


Dit als gese...hoop ek sien van julle daar. :thumleft:

 

  
    


« Last Edit: March 05, 2016, 10:18:21 pm by Chairman Meow »
 

Offline whitedelight

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,520
  • Thanked: 7 times
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #29 on: March 05, 2016, 03:05:31 pm »
What did we pay two years ago?? The first one was not that expensive. But it is like the Buff for me,no need to go every year. You gonna get the same Alfie,the same food and ride the same routes.
I reckon I am gonna save my pennies and rather go to the EC bash,yet to do that.
Rather live one day like a lion than 100 days like a sheep
 

Offline SuperDavexlv750r

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Europe
  • Posts: 1,557
  • Thanked: 13 times
    • My business
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #30 on: March 05, 2016, 03:33:23 pm »
Well ...I am going to WD Annual Cape Bash. Even though Heimer is arranging it  :peepwall:

Couldn't give a hoot about the others. I like the smaller intimate  :3some: get togethers.

To my mind it seems you can kuier all weekend or kuier and ride some Lekker routes and really kuier when done.

Dunno- just my 5c.

Different strokes for different folks!
If you don't wings - you will never fly!

Honda XLV 750 R, Suzuki DR 650 R, Honda CBR1100xx (Blackbird), Honda XRV 750 Africa Twin, Suzuki RF 900 R, Yamaha FJ 1100, Honda CBX 1000, Suzuki GT 750, Yamaha DT 125
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,461
  • Thanked: 191 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #31 on: March 05, 2016, 03:47:44 pm »
The lekker part of it would be if only the people that attend the bashes ,burns or what ever event  could be the once that comment on the specific topic.

But then this forum would not have been what it is. and there would not have been debates.

This is all healthy if we dont pisses on somebody elses efforts
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,860
  • Thanked: 1580 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #32 on: March 05, 2016, 04:01:31 pm »
If only the ones attending could comment, it would be a resounding YES, not so? :imaposer:

Look, at whatever price, if the Bikeburn fills it's quota of attendees, it has reached it's goal.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,948
  • Thanked: 152 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #33 on: March 05, 2016, 05:19:35 pm »
Well ...I am going to WD Annual Cape Bash. Even though Heimer is arranging it  :peepwall:

Couldn't give a hoot about the others. I like the smaller intimate  :3some: get togethers.

To my mind it seems you can kuier all weekend or kuier and ride some Lekker routes and really kuier when done.

Dunno- just my 5c.

Different strokes for different folks!

 :patch: :biggrin: :biggrin: :biggrin:


Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,591
  • Thanked: 58 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #34 on: March 05, 2016, 11:03:16 pm »

Ek het gereageer op Hinksie wat die hele WD groep uitkak omdat hulle so swak bash ondersteun, en meen Bikeburn is te duur.

Hey Bra Daan. Vir jou eerste stelling staan ek Pa, maar nêrens het ek gesê die BB event is te duur nie. Moet asb nie woorde in my mond lê nie. Ek het eerder hul kostes gejustify.

« Last Edit: March 05, 2016, 11:06:00 pm by Hinksding »
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline Dirt Junkie

  • I talk less and ride more than a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,423
  • Thanked: 61 times
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #35 on: March 06, 2016, 09:51:37 am »
https://m.facebook.com/events/982998288459405/


DetailsSocial bike weekend for dual and plastic bikes, all makes welcome. All we are going to do is bike. Supported outride, wheelie and drag competition. Marked track for the plastics. Microlight flips availible. ALFIE COX with his normal banter and he is going to do some sand riding training. Lucky draw. Live bands both nights. All meals included.Cost ...Option 1. Camping own tent, all meals icluded. R1350.00p/pOption 2. Pitched dome tent with matrass, all meals included. R1550.00p/pOptoin 3. Permanent tent, bedding included for two people, all meals included. 11 availible. R4200.00/tent (2pax)Option 4. En Suite Cabin, bedding included for two people, all meals included. 5 availible. R5900.00/cabin (2pax).Bookings open .. 02/03/16Bookings close .. 01/05/16Book@www.quicket.co.za (WesVos Tankwa Bikeburn)
2003 KTM 640 adv,  Aprilia RS 250, Yamaha YZ450F, 2014 KTM 690, 2010 KTM 690R, 2011 BMW F800GS, Yamaha XT600E , 2012 KTM 250 SX-F , KTM 400 EXC, Kawasaki  KLR650, Honda 125 estorm, 2012 KTM 300 XCW, 2008 KTM 690, 2006 BMW G650Xchallenge

Current:  2006 KTM 640 Adv, 1979 Suzuki SB200
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,860
  • Thanked: 1580 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #36 on: March 06, 2016, 06:23:48 pm »

Ek het gereageer op Hinksie wat die hele WD groep uitkak omdat hulle so swak bash ondersteun, en meen Bikeburn is te duur.

Hey Bra Daan. Vir jou eerste stelling staan ek Pa, maar nÍrens het ek gesÍ die BB event is te duur nie. Moet asb nie woorde in my mond lÍ nie. Ek het eerder hul kostes gejustify.



n Bra is n ding wat n vrou met borste dra. En die kleurling mense het ook n tipe verstaan van die woord.

Ek het my sin verkeerd aanmekaargesit. Jy het gese die Honne ondersteun bashes swak, en die Honne meen Bikeburn is te duur, nie jy nie. Jy is dan juis pro-Bikeburn.
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,591
  • Thanked: 58 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #37 on: March 06, 2016, 07:19:16 pm »

Ek het gereageer op Hinksie wat die hele WD groep uitkak omdat hulle so swak bash ondersteun, en meen Bikeburn is te duur.

Hey Bra Daan. Vir jou eerste stelling staan ek Pa, maar nÍrens het ek gesÍ die BB event is te duur nie. Moet asb nie woorde in my mond lÍ nie. Ek het eerder hul kostes gejustify.



n Bra is n ding wat n vrou met borste dra. En die kleurling mense het ook n tipe verstaan van die woord.

Ek het my sin verkeerd aanmekaargesit. Jy het gese die Honne ondersteun bashes swak, en die Honne meen Bikeburn is te duur, nie jy nie. Jy is dan juis pro-Bikeburn.

Jy kan bly wees ek noem jou n Bra, en nie die ding wat in n panty pas nie! ;)
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,860
  • Thanked: 1580 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Will there be another Tankwa Bike Burn
« Reply #38 on: March 06, 2016, 08:35:13 pm »

Ek het gereageer op Hinksie wat die hele WD groep uitkak omdat hulle so swak bash ondersteun, en meen Bikeburn is te duur.

Hey Bra Daan. Vir jou eerste stelling staan ek Pa, maar nÍrens het ek gesÍ die BB event is te duur nie. Moet asb nie woorde in my mond lÍ nie. Ek het eerder hul kostes gejustify.



n Bra is n ding wat n vrou met borste dra. En die kleurling mense het ook n tipe verstaan van die woord.

Ek het my sin verkeerd aanmekaargesit. Jy het gese die Honne ondersteun bashes swak, en die Honne meen Bikeburn is te duur, nie jy nie. Jy is dan juis pro-Bikeburn.

Jy kan bly wees ek noem jou n Bra, en nie die ding wat in n panty pas nie! ;)

Ja, onthou deesdae mag jy nie sommer se wat jy dink nie. :eek7: