MIDDELTON GET TOGETHER 2016

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
11,807
Reaction score
2,005
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Raait, hiers die RR van ons afgelope naweek se gekuier by Middelton.

Die beplanning was hier gedoen.
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=186031.0

Ons sou oorspronklik met JMOL en die anner Slumdogs ry tot die venue, maar op die laaste nippertjie besluit die kuiken sy wil vir ons kom kuier.  Ons vertel haar ons het ander verpligtinge die naweek.  Not a problem, sy sal ons join by Middelton.  
Ons wag vir hulle wat eers van Kokstad af moet kom en hulle is net so na agt in King William’s Town.  Voor nege is ons in die pad.

Selfie



Oppad



Ons stop in Bedford vir ‘n brunch.



Na die brunch is dit ‘n kort entjie tot by Middelton.  Ek besluit om so klein draatjie te ry voor ons daar kom, dis nog vroeg.

Tussen Bedford en Grahamstown kry jy die afdraai rigting Noordoos, Ezulu, game reserve.



Ons word ingeboek by die hek.  Ons ry duer die reservaat en sien klomp wild, Kudus, Vlakvarke met hul kleintjie, Springbokke, Waterbokke, Impalas, Rooihartbees, Wildebees, Voltruis en vele meer.   Ons neem fotos maar hulle kom verk@k uit.  Nannie het ‘n nuwe tweedehandse kamara gekoop, so kleintjie.  Die enetjie is ‘n lekker mik en druk, maar ons kry nie die wild afgeneem met hom nie.  Jy sien net sulke kolletjies op die fotos.


Hier kry jy darem so idee van die klein varkies.  Die goed kan saag, Nannie lag te lekker hier agter op die fiets elke keer as hulle oor die pad hol.  



Net so uit die reservaat kruis ons die Visrivier.





 
Top