Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Weskus Hokkie Weskus Hemel  (Read 5208 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lem

Re: Weskus Hokkie Weskus Hemel
« Reply #20 on: February 23, 2016, 06:13:33 pm »
yes Jaco

het gou die report vir Anmar gewys en raakgelees van die stukkie onderaan wat jy noem van Die Boekklub. Hy is op Merweville geskiet.

Dis 'n baie lekker bike trip soontoe. Ons het in Springbok lodge gebly...eks seker die gebou was in die show. Ons is in 2011 soontoe via Anysbergpad, stukkie N1 noord van Laingsburg en dan is jy daar. Het die volgende dag teruggery via Rammelkoppas na Sutherland. Stunning pad!
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Matewis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 86 times
Re: Weskus Hokkie Weskus Hemel
« Reply #21 on: February 23, 2016, 09:20:14 pm »
Hi Louis, Ons is effe knap vir tyd want ons moet vandaar nog Leeu-Gamka en dan so 10km uit tot op Abrahamskraal ry.

Maar ons skuif al 6:00 uit Worcester sodat ons baie tyd het. Eerste stuk gaan maar teer wees tot Matjiesfontein en dan Sutherland en vandaar grond. Maar ja, Merweville wil ek bietjie verken en fotos neem etc. Vandag een van die ander manne in ons groep se roete Baviaans toe ook gekry. En dit gaan 'n lekker trippie wees. Net spyt ek mis hom.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline T Rex

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,894
Re: Weskus Hokkie Weskus Hemel
« Reply #22 on: February 23, 2016, 09:24:16 pm »
Julle lucky ouens wat daar in die Kaap bly ....

Awesome storie en pics  :thumleft:
 

Offline spoedvark

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,198
  • Thanked: 19 times
Re: Weskus Hokkie Weskus Hemel
« Reply #23 on: February 23, 2016, 09:58:28 pm »
Looks an awesome place to go!

Thanks for sharing!

SPOED  :snorting:
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline Lem

Re: Weskus Hokkie Weskus Hemel
« Reply #24 on: February 24, 2016, 07:05:15 am »
Hi Louis, Ons is effe knap vir tyd want ons moet vandaar nog Leeu-Gamka en dan so 10km uit tot op Abrahamskraal ry.

Maar ons skuif al 6:00 uit Worcester sodat ons baie tyd het. Eerste stuk gaan maar teer wees tot Matjiesfontein en dan Sutherland en vandaar grond. Maar ja, Merweville wil ek bietjie verken en fotos neem etc. Vandag een van die ander manne in ons groep se roete Baviaans toe ook gekry. En dit gaan 'n lekker trippie wees. Net spyt ek mis hom.

Intussen het Philip saterdag baie gepraat oor julle opkomende Klein Karoo ride.... :thumleft:

Gistraand, oor 'n dubbel Oak & Coke special daar by Bella Belotta noem ek vir Anmar dat ek dink ons weer hierdie skoolvakansie 'n trip moet ry, dalk net so 3 dae uitslaap....ek noem toe Verneukpan en sy se toe dat sy natuurlik nog nooit af in Die Hel was nie....graag wil gaan. Sal maar sien hoe lyk die tyd, maar so word nog 'n trip gebore.  :deal:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Matewis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 86 times
Re: Weskus Hokkie Weskus Hemel
« Reply #25 on: February 24, 2016, 10:28:02 am »
Hi Louis, Ons is effe knap vir tyd want ons moet vandaar nog Leeu-Gamka en dan so 10km uit tot op Abrahamskraal ry.

Maar ons skuif al 6:00 uit Worcester sodat ons baie tyd het. Eerste stuk gaan maar teer wees tot Matjiesfontein en dan Sutherland en vandaar grond. Maar ja, Merweville wil ek bietjie verken en fotos neem etc. Vandag een van die ander manne in ons groep se roete Baviaans toe ook gekry. En dit gaan 'n lekker trippie wees. Net spyt ek mis hom.

Intussen het Philip saterdag baie gepraat oor julle opkomende Klein Karoo ride.... :thumleft:

Gistraand, oor 'n dubbel Oak & Coke special daar by Bella Belotta noem ek vir Anmar dat ek dink ons weer hierdie skoolvakansie 'n trip moet ry, dalk net so 3 dae uitslaap....ek noem toe Verneukpan en sy se toe dat sy natuurlik nog nooit af in Die Hel was nie....graag wil gaan. Sal maar sien hoe lyk die tyd, maar so word nog 'n trip gebore.  :deal:

Ja ou Spykerkuif is omtrent lus vir gatskuur. Mens moet maar so die roetes om jou verken. Ons het die roete nou nog effe langer ook gemaak. Gaan nog Ouberg by Montagu ook inpas so gaan epic wees.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline Poena

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R850GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 67
Re: Weskus Hokkie Weskus Hemel
« Reply #26 on: February 25, 2016, 09:58:17 am »
Nice RR met goeie foto's
One falsehood spoils a thousand truths
 

Offline Klein Torkar

Re: Weskus Hokkie Weskus Hemel
« Reply #27 on: March 19, 2016, 08:23:11 pm »
Laat my verlang na die Weskus.