..n blond,brunet en n fox met 9 lewens.......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
2,257
Reaction score
0
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
:)

Ek en Lucky One moet ons bike- lisensies in Cradock gaan boek en ons besluit om n avontuur daarvan te maak en met die bikes oor die Swaershoekpas Cradock toe te ry……

Ons nooi almal met bikes in Somerset maar daar is net een chaperone wat nie moet werk op n Dinsdag nie….

Ek het gehoor dat daar al n WD n ‘boom” uit sy skaniere gery het......maar n 1200 het dit n paar kilometer buite Somerset-Oos reggekry sonner n skraap aan die biker......….hy se hy het hom getref teen 100km per uur maar hy is nie dooodseker nie want mens kan mos nie met jou wiele in die lug briek nie… :lol8:
 
Top