Help! Op 'n trip met valve moeilikheid...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fermoer

Pack Dog
Joined
Jan 10, 2016
Messages
225
Reaction score
0
Bike
Honda XR650L
Ouens, ek is op 'n lang trip besig, maar my linker exaust valve gee my moeilikheid, sy clearance word kleiner so ver ek ry, ek moet omtrent elke 250-300km die clearance stel omdat hy vrek as jy die vet los. Ek het 'n nuwe valve, stem seel en heelwaarskynlik top gassket nodig wie sal hê.
Dis nogal dringend, ek is op die oomblik in Taung ek gaan vandag probeer aanbeweeg Griquastad, Prieska, Fraserburg
XR650L
 
Top