Hi, gewonder of iemand bietjie raad kan gee.
Ek het reeds ‘n Garmin Zumo 590LM, en gaan nou moontlik ‘n BMW 1200GS Trophy koop.
Kabel nommer 83 30 0 413 585 BMW Group was saam met die pakkie wat ek ontvang het.
Ek sien die kabel het drie drade.
Hoe Koppel ek die twee aanmekaar. Wat moet ek los maak en waarvoor moet ek versigtig wees.
Wil graag he dat die Zumo saam met die motorfiets aan en af skakel.
Dankie