Geluk man !!
Jip daai trophy is regtig goeie waarde vir geld, die gizmos is nice op GSA maar moet se die moerse klomp geld wat jy spaar
en regtig waar oor 10 jaar loop jou trophy sonder stront en ons is almal is debliksem in vir NOKIA wat die klomp swtitches gemaak het.
En as daai nice LED lig gaan uit waarborg uit gaan ons huil !!
Geniet hom
Die belanfgriskte is die ENJIN is dieselfde, hy het ABS en heated grips !! Enige iets anders is 'n "WANT" en definitef nie 'n "NEED" nie.