Crankshaft
Race Dog
Waar kan ek n stel Anakee Wild bande kry vir my LC?
Ek het Karoo 3's op nou maar gaan binnekort op n trippie en moet die agter band vervang.
As ek n Karoo 3 agterband kan kry sal ek hom vat, anders n anakee wild.
Stel nie eintlik belang in n hydinau of mitas band nie.
Thanks julle