Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Any WD's going to the Buff this year??  (Read 3460 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline MiniDan

Re: Any WD's going to the Buff this year??
« Reply #20 on: March 17, 2016, 06:40:09 pm »
Ek woon in mosselbaai en is fokkol nie lus vir hierdie ding nie. Wat mis ek?

Jy mis die Weskaap Bash

Ek weet Heimer, dis my Pa se skuld... :peepwall:
 

Offline Dwarskers

Re: Any WD's going to the Buff this year??
« Reply #21 on: March 17, 2016, 06:43:38 pm »
Beslis ry more oggend 08h00. Ons is ook so 3 bikes wat saam ry.

Gaan net feeste wees.
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,039
  • Thanked: 166 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Any WD's going to the Buff this year??
« Reply #22 on: March 17, 2016, 10:15:00 pm »
Ek woon in mosselbaai en is fokkol nie lus vir hierdie ding nie. Wat mis ek?

Jy mis die Weskaap Bash

Ek weet Heimer, dis my Pa se skuld... :peepwall:

Ja ma haaa 

en

Ja Pa haaa


Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline MiniDan

Re: Any WD's going to the Buff this year??
« Reply #23 on: March 18, 2016, 08:35:12 am »
Ek woon in mosselbaai en is fokkol nie lus vir hierdie ding nie. Wat mis ek?

Jy mis die Weskaap Bash

Ek weet Heimer, dis my Pa se skuld... :peepwall:

Ja ma haaa 

en

Ja Pa haaa



Dit is nooit Yamaha se skuld nie, maar verseker ook nie myne nie. So dit laat net een oor."JA-PA-HAA"
 

Offline Odd Dog

Re: Any WD's going to the Buff this year??
« Reply #24 on: March 18, 2016, 01:00:52 pm »
Ek woon in mosselbaai en is fokkol nie lus vir hierdie ding nie. Wat mis ek?

Some decent bands, lots of beer and watching some okes making a box of themselves.

Oh ja and an adult show.  :o
If You're going through hell, keep going.
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,068
  • Crossroads in the dirt.
Re: Any WD's going to the Buff this year??
« Reply #25 on: March 18, 2016, 04:11:05 pm »
Die manne drink seker al lekker en ek sit nog hier op kantoor.  En dit is nog winter buite ook.  Maar die somer kom!
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...