Reddingshoop-plaasskool word gerestoureer..ekstra blyplek langs Kamp Kimbo...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
2,257
Reaction score
0
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
:)

ek gaan Reddingshoop eerder sy eie thread gee......


Reddingshoop was 10jaar gelede as n huisvesting vir jagters,families en vriende gebruik….toe die Departement Onderwys vir ons Margaret Oliphant as onderwyseres gee vir ons Laerskoolkinders, het ons die huis in n skool en blyplek vir 2 onderwysers  omskep….

Skole op plase word nou toegemaak….ek gaan nie nou vreeslik my mening oor DIT gee nie….
So,na amper n dekade het ek die huis in redelike verval teruggekry en het nou 2 maande tyd om dit te restoureer voor die eerste jagters daar kom oorbly van 1Junie af….ek gaan ook die huis gebruik as blyplek vir forumlede…veral met ons Tiekiedraai Brekvis Bash……en die plaashuis is 2km van Kamp Kimbo af.....dit gaan perfek uitwerk...  :lol8:


Vir die eerste keer met al my projekte met die San-Boesmans gaan ek n projekbestuurder op Reddingshoop he……  en dit nogal n forumlid….…..awesome

 
Top