Dis Johan daai. Hy was n plaasbestuurder in Stellenbosch omgewing op n wynplaas voor hy die Tankwa gasteplaas begin het.
Nou het ek als gesien, n perd op n bakkie met n ruiter bo op die perd!!! 
Jip dis net hy. Wel met
daai kombinasie en die vlaktes van die Tankwa kyk hy tot binne-in die nuwe jaar
In Namibië kom ons oor n bult en die pad lê soos vér as wat die oog kan sien in die verte.
Sê n ou in die pakkie hier moet ons wegkom want hy sien sover as volgende vrydag en die lyk nie na n goeie dag nie!!
