Weskaap Bash 2016. Skurweberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,676
Reaction score
618
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Laat ek maar begin al was ons die 2de laastes wat daar opgedaag het. Fox het nog na ons dar ogedaag met doe son amper onder. k is nie spyt oor die laat wegtrek nie, want Ou Berg het nog nooit so mooi gelyk nie.  Soos gewoonlik is ek weer fotoloos.

By die Bash was dinge leker feestelik met die aankoms en vinnig kon ons in die stroom inval. Die Worshonde se hemde is om van te praat. Ek het die fotosessie gesien, so gooi mar die prentjies asb.

Ek het 2 fotos sover om te gooi met kompilmente van Fox.

Eertse een is toe hy daar aangekom met die son so mooi besig om te sak en die 2de een is ek en Morne950 met die 2 gooste op die bash
 
Top