Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: n Nuwe paar wielle vir my...  (Read 4469 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,200
  • Thanked: 844 times
    • dustriders.co.za
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #20 on: March 23, 2016, 03:06:51 pm »
 elke jaar gebeer
 ek die geld gehaad

Jy spel so vrot ons is baie dankbaar jy het nie n sekere "w" met n p omgeruil in jou heading nie!! :deal: >:D :imaposer:

Hoop daai bike gee jou baie smiles en veilige miles. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Delport

  • Member
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Gauteng
  • Posts: 412
  • When in doubt, pin it...
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #21 on: March 23, 2016, 07:20:16 pm »
Kom nou ons soek jou 690 wheelie pic properly replaced........ ;D ;D ;D Doop hom op die agterwiel!

Lekker ry. Lekker fiets man.
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #22 on: March 23, 2016, 07:35:41 pm »
My vrot spelling pla my so glad nie.  Ek het baie beter goed om te doen as om te worry daaroor.  Soos om my nuwe bonie te ry... :imaposer:

Ek stem saam met jou Altie.  As KTM nou se hulle gan n 1000 990's bou glo ek hulle sal binne n dag al die depositos he...

Ek kry nie die flippen profile pic om te verander nie.  Kan iemand my dalk help daarmee?
Enjoy The Freedom...
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,309
  • Thanked: 595 times
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #23 on: March 23, 2016, 07:42:41 pm »
elke jaar gebeer
 ek die geld gehaad

Jy spel so vrot ons is baie dankbaar jy het nie n sekere "w" met n p omgeruil in jou heading nie!! :deal: >:D :imaposer:

Hoop daai bike gee jou baie smiles en veilige miles. :thumleft:

Jy quote maar half kakkerig jouself.  Het jy een of ander geloofbeswaar daarteen?  :sip:
#33 #BRADICAL!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,200
  • Thanked: 844 times
    • dustriders.co.za
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #24 on: March 23, 2016, 10:02:40 pm »
elke jaar gebeer
 ek die geld gehaad

Jy spel so vrot ons is baie dankbaar jy het nie n sekere "w" met n p omgeruil in jou heading nie!! :deal: >:D :imaposer:

Hoop daai bike gee jou baie smiles en veilige miles. :thumleft:

Jy quote maar half kakkerig jouself.  Het jy een of ander geloofbeswaar daarteen?  :sip:
Geloofbeswaar teen wat?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #25 on: March 24, 2016, 09:22:11 am »
Ek is nie gepla oor die geloof beswaar nie.  Wat my pla is dat hy pielle gesien het, toe hy my heading lees, en nie wielle nie.  My spelling is dalk kak maar jou brein is net so vrot.

Maar tenminste weet ons nou waaraan jy dink... :imaposer:
Enjoy The Freedom...
 

Offline thevans

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 279
  • Thanked: 6 times
  • Namibian trip-September 2008
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #26 on: March 24, 2016, 11:50:50 am »
Enjoy and stay safe!
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,890
  • Thanked: 342 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #27 on: March 24, 2016, 12:11:38 pm »
Baie mooi fiets... hoop jy het baie veilige en sorgelose kilometers  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1983 Honda XL600R
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #28 on: March 24, 2016, 12:31:01 pm »
Baie dankie manne...die naweek is my eerste stukkie pad met hom.  Dis net Mosselbaai toe maar dis genoeg om die ou se bene n bietjie los te kry...
Enjoy The Freedom...
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,200
  • Thanked: 844 times
    • dustriders.co.za
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #29 on: March 24, 2016, 12:46:33 pm »
Baie dankie manne...die naweek is my eerste stukkie pad met hom.  Dis net Mosselbaai toe maar dis genoeg om die ou se bene n bietjie los te kry...
pasop maar vir die nat paaie in die omgewing, grond en teer. Harde reen gehad laasnag.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline MellowJo

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,780
  • Thanked: 57 times
  • Melkbos
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #30 on: March 24, 2016, 02:17:19 pm »
Geluk Rechardt! en geniet hom.
As ek klasr gepspeel het met die HP hoop ek daar is nog 990's oor met min kilo's  - een vir my ook!
Groete

Hi Jaco, as jy klaar gspeel het met die HP, kontak my asb .....   :deal:
Don't worry, be happy ! Don't take yourself so seriously !!
2 x FS1, 200Roadmaster, 400Hawk, XL500R, XS750, XR500R, 600TT, CX500, 1150GS, R1100RS, R1100GS, R1200S, R1200RT, 1150GS (2), K100, R1100S & 35 Cages !!
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #31 on: March 24, 2016, 02:39:31 pm »
Dankie Chris...ek sien hulle voorspel reen vir die jul naweek, Vrydag nag tot Sondag oggend.  Ek wou n stukkie grond in werk oppad Mosselbaai toe, maar ek dink ek gan net skiet om daar te kom.  Sal miskien Maandag n grondpad of twee soek terug Paarl toe.
Enjoy The Freedom...
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,200
  • Thanked: 844 times
    • dustriders.co.za
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #32 on: March 24, 2016, 02:52:04 pm »
Dankie Chris...ek sien hulle voorspel reen vir die jul naweek, Vrydag nag tot Sondag oggend.  Ek wou n stukkie grond in werk oppad Mosselbaai toe, maar ek dink ek gan net skiet om daar te kom.  Sal miskien Maandag n grondpad of twee soek terug Paarl toe.
18mm gehad laasnag en saterdag kom glo nog.
Drie plekke om te vermy. Twee het my al uitgevang.
Op teer: tussen Ashton en Swellendam kom jy n passie af. Die pad is altyd onder bome en dus is die pad altyd nat daar. Twee van ons kliente het daar geval. Ek had n nasty highside daar gehad.
Net buite Riversdal op die N2 gaan jy oor die GouKou rivier en 500 meter verder is n lang lefthander wat opklim na n dubbelstuk. In daai draai is altyd diesel en olie want daar gebeur baie ongelukke. As hy nat is is hy glibberig.

Op grond: tussen Stilbaai en Gouritzmond vyf kilos voor Gouriqua het hulle n klomp klei ingery omdat hulle niks anders gehad het. Snotterig as hy nat is.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #33 on: March 24, 2016, 05:53:36 pm »
Dankie Chris.  Ek sal my oe oop hou en die spoed af hou.

Ek het 4 jaar terug my ZX10 afgeskryf onder daardie bome.  Daar het net n ligte paar druppels geval en ek was op n paar Pirelli Super Corsas, glad nie vir n nat pad nie, volgende oomblik raak ek langs die pad in iemand se land wakker.  Bike is in stukke en ek het n bloukol op my boud.  Weet tot vandag nog nie wat daar gebeer het nie.
Enjoy The Freedom...
 

Offline Altie7deLaan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,296
  • Thanked: 100 times
  • Tea 7 for the masses!
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #34 on: March 29, 2016, 11:01:54 am »
Nee magtig kerel, as jy `n zx10r plant gaan jy nie volgende jaar `n paar ninjas kan kom oes nie.
Ek dog jy verstaan van boerdery....
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


Kaboef:  "Ek dink BMW gooi drank in hul koffie en muffins. Want as jy dronk is, koop jy enige kak."
 

Offline Regis Laconi

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 547
  • Enjoy The Freedom
Re: n Nuwe paar wielle vir my...
« Reply #35 on: March 29, 2016, 03:21:52 pm »
Ek verstaan kwaai van boerdery...geen probleem daar nie.
Enjoy The Freedom...