Post GKG 2016 must have list......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 24, 2006
Messages
2,616
Reaction score
6
Location
Prince Albert
Bike
BMW R100GS / Kalahari
Ok so waar gaan ek begin. By die begin.

Soos met alles in die lewe kom mens by 'n punt waar 'n ou die Jones's se baaiks uitkyk en dink demmit ek wil ook van daai en daai goeters op he al is dit nou poser of bling waarde. Ek het baie goedtjies gesien wat ek graag op die Walvis wil sit met tyd en met almal se hulp hier kan 'n ou dalk vinniger by die suppliers en items uitkom. Ek dink nie daar is enige iets op my GS wat iemand sou soek nie behalwe stof en dit kan ek vir julle baie van gee :biggrin: Ek gaan nou oorslaan na ingils toe dat almal hulle koperlaars van hulle clutches verstaan  :patch:

1. Leather Tool box - soos gesien op verskeie GS's. Iemand se antie se broer se vriend se oom se oupa se kleinkind in Stellenbosch maak dit glo.....dalk

Amafeli in Stellenbosch - took ages to do ...but I was told Dan Lombard's Son also a wizz with leather craft...will ask him.



2. Lappies - daai Footpeg lowering kit wat jou pel besig is om te maak? --> Sorted by Lappies  :thumleft:

3. Willie - daai awesome bashplate het ek jou hoor praat

4. Lorenzo daai rubber clips wat die clock housing bymekaar hou

https://mcnaughtans.co.za/bonnet_fasteners.html    .....could probably be ordered online or someone here pick them up and post. -> Thanks my drywer kan dit optel as hy Kaap toe gaan

5. Bevel Drive breather kit?  - As Fixit ( aka Terry )...he had them made for us. --> Thanks might have found another trick after a few glasses of wine last night  :patch:  :patch:

6. Uni filter - thanks for the reminder JJ  - This was a group buy/order from somewhere...think Oz...but I think they might have agents here, could be wrong --> JJ and I was discussing a group buy/order. Alternative I might go for the round filter "on top" mod

Antwoorde op poskaarte of die thread asseblief. Enige iemand wat ietsie gesien wat hulle soek gooi hier. Ek is seker ek sal al die goed kry as ek deur al die threads lees maar seriously ek het nie die bandwith of tyd om dit te doen in die volgende jaar nie  :ricky:

Mach eprricaited!
 
Top