Goeie Suzuki Mechanic in die Kaap/Brackenfell area?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Remy

Race Dog
Joined
Jan 13, 2010
Messages
1,055
Reaction score
0
Location
Worcester
Bike
BMW F800GS
Hi

My buurman het n 1000 vstrom 2 hands gekoop, die fiets mis en is baie ruik, Hy het hom by iemand gehad wat se dis die petrol pomp ons is net opsoek na n 2de opinie.

Die pomp is so R1800 so wil nie dit reg maak as dit nie die vout is nie

Groete
 
Top