Remy
Race Dog
Hi
My buurman het n 1000 vstrom 2 hands gekoop, die fiets mis en is baie ruik, Hy het hom by iemand gehad wat se dis die petrol pomp ons is net opsoek na n 2de opinie.
Die pomp is so R1800 so wil nie dit reg maak as dit nie die vout is nie
Groete