Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Maybe I need my head read.  (Read 758 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline oldmannorman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 1 times
  • suzuki TS250 ER
Re: Maybe I need my head read.
« Reply #20 on: April 08, 2016, 12:30:41 pm »
Baie goeie vind  :thumleft:

As ek mag vra, waar het jy die DataDot laat doen?
Ek het Data Dot gebel en hulle het my verwys na IT Motor Centre, Foundry straat, George. Daar was ander ook maar IT was die naaste een vir my.



 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,033
  • Thanked: 170 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Maybe I need my head read.
« Reply #21 on: April 08, 2016, 03:01:14 pm »
Baie goeie vind  :thumleft:

As ek mag vra, waar het jy die DataDot laat doen?
Ek het Data Dot gebel en hulle het my verwys na IT Motor Centre, Foundry straat, George. Daar was ander ook maar IT was die naaste een vir my.





Baie dankie. 'n vriend van my het sy bike se enjin casing gekraak en moes nuwe casing kry en nou moet hy dit laat Datadot voor hy die nuwe enjin casing kan registreer. Sal hom sÍ dat hy hulle moet bel om te hoor waar die naaste plek aan hom is wat DataDot doen.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 

Offline oldmannorman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 1 times
  • suzuki TS250 ER
Re: Maybe I need my head read.
« Reply #22 on: April 08, 2016, 04:06:56 pm »
Data Dot geld nou vir alle registrasies bv; as jy nou 'n tweedehandse car of motorfiets koop en wil registreer, moet dit ook gedoen word. Dis soos dit aan my verduidelik was. Miskien is dit anders in ander provinsies.
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,033
  • Thanked: 170 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Maybe I need my head read.
« Reply #23 on: April 08, 2016, 04:20:30 pm »
Ek het Begin Desember nog 'n motorfiets gekoop en deur roadworthy geneem en op my naam gerigistreer sonder dat hulle gevra het vir data dotting.

Ek dink dit is net 'n vereiste vir registrasie van voertuie met nuwe enjins, "re-builts" en voertuie wat voorheen geskrap was en weer geregistreer moet word.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 

Offline Manic

  • CE
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,958
  • Thanked: 193 times
Re: Maybe I need my head read.
« Reply #24 on: April 08, 2016, 04:24:08 pm »
Ek het n 4 stroke scrambler gekoop gister. Maar nou se almal dat dei 2 stroke is beter en vinniger.

Wat moet ek uithaal of af blank om my 4 stroke n 2 stroke te maak?
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline oldmannorman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 541
  • Thanked: 1 times
  • suzuki TS250 ER
Re: Maybe I need my head read.
« Reply #25 on: April 08, 2016, 04:28:29 pm »
Meng die olie met die petrol, dan sal hy 2 smoke soos 'n 2 stroke.  :thumleft: