- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 31,777
- Reaction score
- 8,107
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Net ingeval die man wil kom simpatie soek....... ;D
Vanoggend vroeg weggespring ( sou vroeër gewees het as Draadwerk betyds was.... eepwall en 'n lekker trippie Dullstroom toe gedoen. Nelspruit tot Machadodorp via teer met klein bietjie grond tussen-in. Van Machado tot Dullstroom grond via Elandskloof. Lekker brêkkie in Dullstroom by Pickles and things.
Roete na Dullstroom: