Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: (Motor)Bike hire in Swakopmund?  (Read 729 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Wolfmother

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Mars (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 678
  • Honda CRF250X not in list, Mars sounded cool.
(Motor)Bike hire in Swakopmund?
« on: March 30, 2016, 10:18:51 am »
Anyone know of any possibilities of hiring a bike on a per day basis in Swakopmund / Walvisbaai? I could only find quad bike trips and fatbike hiring.

Going to there next week for a while and hoped to get some biking in.
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,447
  • Thanked: 1252 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: (Motor)Bike hire in Swakopmund?
« Reply #1 on: March 30, 2016, 11:20:26 am »
Yamaha in Swakopmund?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Man from Nam

Re: (Motor)Bike hire in Swakopmund?
« Reply #2 on: March 30, 2016, 01:31:55 pm »
Ek weet Yamaha in Swakop het al bikes verhuur vir mense wat daar lisensies gedoen het.
Kontak gerus vir Jan of Mario by Duneworx YAMAHA [info@duneworx.com]
Life is great LIVE IT!!
 

Offline Wolfmother

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Mars (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 678
  • Honda CRF250X not in list, Mars sounded cool.
Re: (Motor)Bike hire in Swakopmund?
« Reply #3 on: March 30, 2016, 02:32:30 pm »
Ek weet Yamaha in Swakop het al bikes verhuur vir mense wat daar lisensies gedoen het.
Kontak gerus vir Jan of Mario by Duneworx YAMAHA [info@duneworx.com]


Thanks ek sal hoor by hulle.
 

Offline Baches

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 1,626
  • Thanked: 11 times
Re: (Motor)Bike hire in Swakopmund?
« Reply #4 on: March 30, 2016, 05:04:23 pm »
Wat wil jy doen ? Duine ry ? Trip ry ?
KTM 1290 Super Adventure R
KTM 500 EXC
KTM 690 Enduro R
 

Offline GRAVELTRAVEL

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 240
  • Thanked: 10 times
Re: (Motor)Bike hire in Swakopmund?
« Reply #5 on: March 31, 2016, 11:37:28 am »
Ons doen 'n trip volgende Saterdag (09 April 2016) van Wavisbaai oor die Us pas tot so kort voor Windhoek end dan weer terug oor die  Boshua pas die volgende dag. Beplan om die Saterdag aand by Harmonie te kamp.Op die stadium al so 6 of 7 bikes in die groep.

Jy is welkom om saam te ry as jy sou wou. Kontak my op martin@dormac.net of +264811412390
 

Offline Prototype

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR400
    Location: New Zealand
  • Posts: 200
  • Drink something stronger and think again
Re: (Motor)Bike hire in Swakopmund?
« Reply #6 on: April 01, 2016, 01:54:14 pm »
Ek bly helfte van die tyd in Whk en ander helfte in Swakop. Ek weet nie van bike rentals plekke in Nam nie... Ek het wel nou paar boodskappe gestuur om te probeer uitvind. Sal laat weet as ek enige inligting kry.

Het nog nie die Us pas gedoen nie, maar die Boshua pas pad is stunning! Klomp heuwels en twisties an dan die high speed dirt oop paaie van die woestyn plein daar onder.

Ek sal nie volgende naweek kan saam ry nie, maar laat weet as julle in Swakop is en lus is vir 'n bier, of bietjie klein tracks wil gaan ry as julle terug is.

Enjoy!!
In a previous life I rode a KLR.

Not much dust in NZ...
 

Offline Prototype

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR400
    Location: New Zealand
  • Posts: 200
  • Drink something stronger and think again
Re: (Motor)Bike hire in Swakopmund?
« Reply #7 on: April 05, 2016, 11:01:45 am »
Julle al reg gekom met bikes? Ek kon net hierdie plek kry wat bike rentals doen: www.my.na/b/8264/dirt-bike-rentals-and-services/. Die res van die plekke, soos www.gravel-travel.de doen net guided toere.
In a previous life I rode a KLR.

Not much dust in NZ...
 

Offline Damaraland

Re: (Motor)Bike hire in Swakopmund?
« Reply #8 on: April 05, 2016, 12:54:35 pm »
Julle al reg gekom met bikes? Ek kon net hierdie plek kry wat bike rentals doen: www.my.na/b/8264/dirt-bike-rentals-and-services/. Die res van die plekke, soos www.gravel-travel.de doen net guided toere.

I know for a fact that Duneworx in Swakop does bike rentals - Tenere 660.
RR - Angola (https://goo.gl/BzFy7Y) / Video RR - Kaokoland (https://youtu.be/-c-Zespa2No)
Video RR - Messum & Ugab (https://goo.gl/Uhd1vb)  / Video RR - Southern Namibia (http://goo.gl/WpRdRE)
Video RR - Ugab (http://goo.gl/dr57i9) / Video RR - Omaruru River (http://goo.gl/RCTajv)