Regis Laconi
Race Dog
Is dit net ek of is die Gumtree Scams besig om meer en meer toe te neem. Vandag sien ek twee bike op Gumtree, alby is 80 plus duisend rand onder verkoop prys. Alby die eienaars moet nou "vinnig" verkoop want hulle verhuis oorsee.
Laaste keer wat ek gekyk het vat dit amper n jaar om jou dinge agter mekaar te kry om oorsee te trek. My ancestral visa het amper n jaar gevat om uit te sorteer.
So wie wag tot n week voor hulle vlieg om die bike teen n derde van sy prys te verkoop. Dan kan jy nog sien die agtergrond pas so glad nie hier by ons in nie.
Bliksems moet gevang en dood gemoer word.
Ek het onlangs my 300 en 690 verkoop aan manne in die Vrystaat en Gauteng. Alby het die geld in my rekening in betaal sonder om eers die bikes te sien. So daar is mense met vertroue en dan kry jy die donners wat die mense se geld steel. :dousing: