Clutch vervang op die Military Fuel Tanker

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
So na 110 000km se gebruik, is dit sulke tyd... clutch en drive shaft vervang word...

Moet se dis nie rocket science nie, dis net baie werk! Met n Haynes manual, twee threads opgelees op Adv Rider en UK GSer, en bietjie common sense pak ons dit aan. Soos ons strip hou ons die boudjies en moertjies bymekaar en pak die parte in sequence soos wat ons gestrip het. En dan met die terug aanmekaar sit net in reverse.
Toe alles uit mekaar is sommer die rear sub assembly skoon gemaak, en die swimg arm binne skoon gemaak en nuwe tweede handse crash bars gefit.

Maar dis definitief n 2 man job, dankie aan Jamane wat gelei het.

Sal vandag die Driveshaft kry en insit..

In n nutshell n paar foto's
 

Attachments

  • IMG-20160401-WA0004.jpg
    IMG-20160401-WA0004.jpg
    63.2 KB · Views: 260
  • IMG-20160402-WA0000.jpeg
    IMG-20160402-WA0000.jpeg
    156.7 KB · Views: 265
  • 12140739_966582610094701_626791173495590843_n.jpg
    12140739_966582610094701_626791173495590843_n.jpg
    68.2 KB · Views: 259
  • DSC_0268.JPG
    DSC_0268.JPG
    208.1 KB · Views: 268
  • 12932761_966582436761385_8604977540944775486_n.jpg
    12932761_966582436761385_8604977540944775486_n.jpg
    64.3 KB · Views: 265
  • DSC_0272.JPG
    DSC_0272.JPG
    171.4 KB · Views: 267
  • DSC_0274.JPG
    DSC_0274.JPG
    200.7 KB · Views: 261
  • DSC_0277.JPG
    DSC_0277.JPG
    216 KB · Views: 264
Top