Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Doring River Crossing & Uitspankraal Now Biker freindly Capsite 760km Later  (Read 5059 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline tgg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,820
  • Thanked: 47 times
Ai tog, ja daai stukkie is nogal morsig daar op..

jou donner, jy het my laas gese die pad is niks ernstig, dit was nadat ek vir jou noem dat n k-onste bobbejaan gaan daar effens sukkel
 

Offline Herklaas

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,375
  • Thanked: 61 times
  • Do it, you only live twice.
 :sip: Ek het wel voorstelle gemaak oor sy toekomstige stokperdjies (hobbies, vir die engelse), wat van seelversameling, of skoenlapper versameling, of vlieghengel (Fly fishing). Skoenlappers is uit want jy moet hardloop agter die goed aan en dis te gevaarlik vir hom.
Sal maar moet sien as hy weer mobiel is, miskien daardie "training wheels" aanbring aan die fiets en net op baie goeie grondpaaie bly.
Yamaha 50, Yamaha 400, 2 x Yamaha DR 350 LC, Honda CBX 550 F2, Honda TransAlp 650, Triumph Tiger 800 Xc,
Now 2015 Triumph Tiger 800 Xcx.and.. my favorite... 1996 Yamaha Tenere 660 5 valve single.
 

Offline Occy

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 135
Mark Hope you heal and recover quickly Enjoy the pain killers