Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: MT 07 Tenere, is hy op pad ?  (Read 2173 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« on: April 13, 2016, 01:31:36 pm »
Lyk nogal k@k sonder sy plastics ens maar dit kom seker laater sodra die alles klaar getoets is.

Hoop nie dit is weer 'n rumor nie maar ek glo nie Yamaha gaan te lank wag nie.
« Last Edit: April 13, 2016, 01:41:39 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,806
  • Thanked: 251 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #1 on: April 13, 2016, 01:42:48 pm »
Ons het omtrent 4 jaar gewag net vir 660 Tenere om te arriveer.....  :bueller:
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #2 on: April 13, 2016, 01:47:43 pm »
Foto's is glo geneem by Yamaha se toets area

Soos ek verstaan praat hulle van vroeg 2017 en dat daar ook nog ander modelle gaan by kom in Yamaha se stal.

Die 660 word blykbaar nie meer in gevoer na die Europese lande nie want hy voldoen nie meer aan die euro spec nie
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline NoskilljustLuck

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 71
  • Thanked: 1 times
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #3 on: May 03, 2016, 07:57:50 pm »
Foto's is glo geneem by Yamaha se toets area

Soos ek verstaan praat hulle van vroeg 2017 en dat daar ook nog ander modelle gaan by kom in Yamaha se stal.

Die 660 word blykbaar nie meer in gevoer na die Europese lande nie want hy voldoen nie meer aan die euro spec nie


Ek het self gewonder. Soos ek dit hoor is die bekendstelling laat in 2017 en sal hy in produksie wees teen 2018. Die tracer 700 word hierdie jaar bekend gestel en sal in 2017 in produksie wees. Mens kan al klaar fotos van die tracer 700 sien. Moet se ek sien uit na die 700. Hoop my inligting is reg want my besluit om my XT1200 in te ruil was gebasseer daarop.
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #4 on: May 04, 2016, 07:00:38 am »
Daar is blykbaar nog iets in die lyn, rumors loop sterk oor 'n 900/1000 XT.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Andy660

  • Hyundai Specialist
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,574
  • Thanked: 24 times
  • You are responsible for the bike behind you !
    • http://www.hunday.co.za
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #5 on: July 24, 2016, 10:12:36 pm »
XT700 MT07 !

Ja !
BEADMASTER LEVERS http://youtu.be/RWH3PRgjOKM  email accentgt8@gmail.com
EMERGENCY NO.                                            
From a cell phone you can dial 147
Also 082 911 will get you through to Netcare's Emergency Control Room[img width=65 height=100 ]   http://www.youtube.com/watch?v=R1Kzcn0SPIA&feature=player_embedded
YAMAHA HELDERBERG  Ambassador
 

Offline dseenya

  • Newbie
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9
  • Kiwi in Cape Town
    • dwaynesenior.com
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,877
  • Thanked: 979 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #7 on: November 08, 2016, 01:46:12 pm »
That is the longest sidestand I have ever seen!! :eek7:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Peter Vee

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 627
  • Thanked: 11 times
  • I hate sports cars... they scratch my bash plate.
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #8 on: November 13, 2016, 08:51:59 am »
Current bikes: Yamaha WR250 F, Yamaha XT1200 Z, Kawasaki KLX300 R, Kawasaki KLR650 A, Honda XRV750,  Honda XR650l.

Previous bikes: XT500, XR500R, TT600, Z1000R.
 

Offline Single Cylinder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 546
  • Thanked: 1 times
  • Kickstart the beast or push the button
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #9 on: November 16, 2016, 09:33:28 pm »
Nice machine, hopefully not too heavy
I am not lazy, I am energy efficient.
Honda CB750 sold
Honda Elsinore 250 stolen
Honda XR500 sold, Kawasaki Ninja 750 sold
TDM 850
 

Offline landieman

Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #10 on: January 30, 2017, 05:07:54 pm »
one can only hope it looks even remotely like the concept  :drif: :drif:
don't worry about things you can't change,change the things you can.
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,806
  • Thanked: 251 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #11 on: February 03, 2020, 01:20:50 pm »
Ons het omtrent 4 jaar gewag net vir 660 Tenere om te arriveer.....  :bueller:

Dis 4 jaar later en die T7 Tenere het nogsteeds nie gearriveer in Suid Afrika nie  :bueller:

Ek voel soos 'n profeet...... :pot:
 

Online Noneking

  • Unverified
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,174
  • Thanked: 1045 times
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #12 on: February 03, 2020, 01:40:08 pm »
Ons het omtrent 4 jaar gewag net vir 660 Tenere om te arriveer.....  :bueller:

Dis 4 jaar later en die T7 Tenere het nogsteeds nie gearriveer in Suid Afrika nie  :bueller:

Ek voel soos 'n profeet...... :pot:


Hehehehe.....
 

Offline sten

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: North West
  • Posts: 199
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #13 on: February 04, 2020, 10:17:11 am »
Hul f@k rond
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,016
  • Thanked: 430 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #14 on: February 10, 2020, 12:55:39 pm »
Nog net so jaar wees geduldig, ons mag dan dalk op junk status wees teen dan en die T7 kos jou net R250 000  :peepwall:
« Last Edit: February 10, 2020, 01:00:15 pm by sidetrack »
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,806
  • Thanked: 251 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #15 on: February 10, 2020, 01:14:34 pm »
 :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:
 

Online Noneking

  • Unverified
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 18,174
  • Thanked: 1045 times
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #16 on: February 10, 2020, 01:28:12 pm »
:lol8: :lol8: :lol8: :lol8:

Waar hulle maar is..... agter ń keyboard terwyl ons 790s ry
 

Offline Jakkals

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,330
  • Thanked: 4 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #17 on: March 05, 2020, 04:25:53 pm »
Nee wat, ek het gehoop om 'n T7 by my S10 te koop en nou het ek nie eers meer 'n S10 nie,  :imaposer: :imaposer:

Yamaha neuk regtig rond met die T7 en ek dink dit het hulle reeds gebyt.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,016
  • Thanked: 430 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #18 on: March 05, 2020, 04:50:19 pm »
Nee wat, ek het gehoop om 'n T7 by my S10 te koop en nou het ek nie eers meer 'n S10 nie,  :imaposer: :imaposer:

Yamaha neuk regtig rond met die T7 en ek dink dit het hulle reeds gebyt.
Hoekom se jy so ? Duisende is al wereldwyd verkoop en hulle kan nie voorbly nie met die vervaardiging nie. Dalk moes hulle n groter fabriek gebruik het. Ek is seker Europa kan minder bikes bou as bv Iwata
« Last Edit: March 05, 2020, 04:52:54 pm by sidetrack »
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Tom van Brits

Re: MT 07 Tenere, is hy op pad ?
« Reply #19 on: March 08, 2020, 03:27:17 am »
Nee wat, ek het gehoop om 'n T7 by my S10 te koop en nou het ek nie eers meer 'n S10 nie,  :imaposer: :imaposer:

Yamaha neuk regtig rond met die T7 en ek dink dit het hulle reeds gebyt.
Hoekom se jy so ? Duisende is al wereldwyd verkoop en hulle kan nie voorbly nie met die vervaardiging nie. Dalk moes hulle n groter fabriek gebruik het. Ek is seker Europa kan minder bikes bou as bv Iwata

Ek stem, hulle kannie voorbly om die Europeers en Ausies ens te voorsien nie, en hoeveel gaan hulle in SA op die ou einde kan verkoop? Die 1e shipment sal vlieg en daarna is dit net n rukkie en die mark is versadig en die goed pak weer stof want ongelukkig het ons nou al geleer dat Yamaha nie goedkoop in SA geprys word nie......dink maar net terug aan die Z660 wat R25k duurder was as n GS650 ens.

Ek self sal (droom) een van daai T7's koop as alles mooi loop maar ek weet nou al hy gaan n stewige prys etiket dra.