KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rickus

Race Dog
Joined
Jan 16, 2009
Messages
1,670
Reaction score
8
Location
Koës
Bike
KTM 950 Adventure S
Ons het in 2015 begin om die NAMBASH saam met die jaarlikse Koës Pan Rally te hou.....hierdie jaar wil ons dit groter en beter doen!!!!
Ons merk n gedeelte van die kampeer terein af vir Wilddogs en kuier lekker....die area het baie nice ry plekke as jy voel jy bietjie explore...anders spandeer jy jou tyd by die Rally of in die bar :)
Dit sal great wees om weer n klomp Adventure fietse op die Rally te sien soos laasjaar.
Check ons uit op Facebook.
https://www.facebook.com/groups/197560190397680/

pan%20pano_zpslvqfzztr.jpg



 
Top