Home made screen ideas?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Big_Red

Pack Dog
Joined
Jun 22, 2015
Messages
104
Reaction score
0
Location
Brackenfell
Bike
Honda XR650L
Hi julle,
Ek kan nerens 'n screen kry wat like nie, so ek het begin om templates te maak...
Hierdie een dink ek gaan vir my die beste lyk, en behoort die job te doen. Ek wil 3x maak; een wit, een deurskeinend en een dark smoke, en kyk wat die beste lyk.
Nou soek ek julle hulp met idees...
1.) Materiaal? (Plexiglass?)
2.) Hoe kan 'n mens die ding vas sit sonder om gevaar te wees in geval van ongeluk?
3.) Iets wat julle kan sien wat ek kan verander wat dit beter gaan laat werk?
4.) Ander voorstelle?
:sip:


 

Attachments

  • image1.JPG
    image1.JPG
    117.1 KB · Views: 251
  • image2.JPG
    image2.JPG
    81.8 KB · Views: 254
Top