Dames en here, appels en pere... S10 seat mod, for... comfort

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

0012

Race Dog
Joined
Jan 27, 2013
Messages
3,509
Reaction score
355
Location
Harare
Bike
Suzuki DR650
Dit voel vir my asof die sitplek 'n bietjie erg vorentoe "slant"

En dit sou fine wees behalwe vir die feit dat na n paar km raak dit baie ongemaklik omdat dit voel of ek op my pere sit.
Dan moet ek opstaan, rondskuif etc om dit te probeer reg kry maar nie lank nie dan voel ek dit alweer, die pyn.
Nooit gebeur met my transalp 650 nie.

Kry enigiemand anders daai gevoel? Of het ek net meer gewig opgetel as wat ek gedink het      :patch:
 
Top