Suspension??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fermoer

Pack Dog
Joined
Jan 10, 2016
Messages
225
Reaction score
0
Bike
Honda XR650L
Jes ouens, my XR loop darm weer na amper 2 maande as gevolg van 'n exaust valve seat wat uit gekom het. Ek het gister lans die botswana grens gery en het op 'n keer oor 'n spoelsloot gery en toe bottom die agterwiel uit. Die fiets se hele suspensie is 500km trug iewers in Krugersdorp oor gedoen, maar dit is die eerste keer wat die bike met my uit bottom en ek is al deur woester goed as die slootjie van gister. Die bike machenics wat ek mee te doen het gee my die indruk dat ek stupid en onnodig is, of hulle is totaal en al clueless is as ek praat oor sulke goed. Weet iemand van julle hoe om die suspension rerig reg te stel?
 
Top